AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondbelasting in Wes-Kaap onder skoot

Verteenwoordigers van die Wes-Kaapse Plaaslike Regeringsorganisasie (Wekpro) deel die gevoel in landboukringe dat die berekening vir grondbelasting nie voldoende aan boere oorgedra is nie.

Mnr. Johan Gelderblom, Wes-Kaapse LUR van landbou, toerisme en dobbelary, het verlede week met die bestuurskomitee van dié organisasie vergader. Die besprekings het gehandel oor grondbelasting en die waardasies wat sommige boere in die provinsie die afgelope weke van hul munisipaliteite ontvang het.

Mnr. Gelderblom sê lede van die bestuur aanvaar grondbelasting is onafwendbaar, hoewel die Parlement nog nie die wetsontwerp op eiendomsbelasting afgehandel het nie. Wekpro-verteenwoordigers en mnr. Gelderblom het ooreengekom dat munisipale heffings verband moet hou met die dienste wat aan mense in landelike gebiede gelewer word.

Mnr. Gelderblom sê die Wes-Kaapse departement van landbou sal plaaslike owerhede kan help met statistiek en inligting oor die produksiepotensiaal van grond en die impak daarvan op verskillende sektore van die landbougemeenskap.

Wekpro het ingestem om met munisipaliteite te onderhandel om 'n gemeenskaplike benadering tot die berekening van grondbelasting te probeer vind, sonder om munisipaliteite se onafhanklikheid aan te tas. Die organisasie het ook onderneem om die kwessie by die Suid-Afrikaanse Plaaslike Regeringsorganisasie te opper.

Mnr. Carl Opperman, hoofbestuurder van Agri Wes-Kaap, sê dié kwessie sal vandeesweek op die organisasie se hoofbestuursvergadering bespreek word.

Die voorsitter van die Piketberg Distrikslandbou-vereniging, mnr. Niekie Mouton, sê boere het einde Junie 'n brief van die Bergrivier-munisipaliteit ontvang oor sy glyskaal vir 'n "landelike heffing".

Dié heffings, wat per titelakte gehef word, is luidens die brief bedoel om die munisipaliteit se inkomste aan te vul totdat die Wet op Eiendomsbelasting in werking tree. Daarin behoort groter duidelikheid te wees oor die manier waarop die waarde van eiendom bepaal moet word.

Mnr. Mouton sê die munisipaliteit moet wag tot die wet aanvaar is en eers 'n behoorlike evaluering van die impak van 'n landelike heffing of grondbelasting doen.

2 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-1.2%
Rand - Pond
20.11
+0.6%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
-0.6%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,709.77
-1.0%
Silwer
20.39
-3.2%
Palladium
2,259.50
-2.7%
Platinum
917.00
-1.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.0%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot