AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Grondbelasting sal opkomende boere kelder

Grondbelasting sal nuwe opkomende boere baie meer as gevestigde kommersiële boere benadeel. Daarom het hy 'n moratorium daarop gevra, het mnr. Johan Gelderblom, Wes-Kaapse minister van landbou, toerisme en dobbelary, op Worcester gesê.

Hy het op die jaarvergadering van die Inmaakvrugte-produsentevereniging, gesê dit is belangrik dat kommersiële boere in die Wes-Kaap ook gehelp word om staande te bly, want sonder hul bystand en kundigheid sal dit nie moontlik wees om kleinboere met welslae te vestig nie.

Die departement is daarvan bewus dat die tradisionele beginsel van grond, kapitaal en arbeid toenemend vervang word deur kennis en inligting as 'n bron van welvaart. Tegnologie as praktiese manifestering van kennis en inligting, moet in die internasionale praktyk weerspieël word, het hy gesê.

Navorsing moet opgeskerp word - veral op die terreine van teling, seleksie, evaluering, boordbestuur, gewasbeskerming, biotegnologie, markontwikkeling en markbestuur.

Mnr. Gelderblom het gesê die provinsiale regering is bekommerd oor die waterskaarste in die Wes-Kaap. Daarom word dit as 'n voorkeursaak hanteer en 'n waterberaad word vir volgende jaar beoog.

Mnr. Anthony Dicey, voorsitter van die produsentevereniging, het gewaarsku dat die inmaakvrugtebedryf 'n langtermynbedryf is en dit belangrik is dat boere en inmakers 'n langtermynsiening het en nie kortsigtige besluite neem nie.

Hy het ook aangekondig dat die gebou wat aan die produsentevereniging in die Paarl behoort, verdeel word in drie deeltitels waarvan twee verkoop sal word - een aan die Sagtevrugteprodusentetrust. Die geld uit dié transaksie sal na die produsente van inmaakvrugte se navorsingstrust gaan. 'n Beter inkomste sal uit die transaksie realiseer as wat die verhuring daarvan tot dusver besorg het.

29 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot