AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8985
35,00
CORN
07 Okt
-
4809,2
-8,80
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10600
120,00
WEAT
07 Okt
-
7204
-6,00
WMAZ
07 Okt
-
5046
-14,00
YMAZ
07 Okt
-
4938
-10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondberaad in Wes-Kaap

’n Beraad oor grondhervorming vind op 22 September in Kaapstad plaas. Die gasheer is die Wes-Kaap se departement van landbou.

Die Wes-Kaap het die inisiatief om oor grondhervorming te gesels, 'n stap verder gevoer deur 'n beraad daaroor te reël.

Mnr. Alan Winde, Wes-Kaapse minister van ekonomiese sake en landbou het aangekondig dat die Wes-Kaap se landboudepartement op 22 September  ’n beraad oor grondhervorming aanbied.

Tydens die beraad sal die Regering en kenners uit die landbou bymekaar kom om maniere te bespreek om die doelwitte van grondhervorming, soos in die Nasionale Ontwikkelingsplan, te behaal.

Winde sê dat hy hom daaraan sal toewy om oplossings te vind wat sal lei tot samewerking met die grondhervormingsbeleid. “Ons doen 'n beroep op alle rolspelers om deel te wees van die samesprekings sodat ons kan vasstel watter modelle nodig is om die sukses van grondhervorming in die Wes-Kaap te verseker.

“Daarby wil ons die uitdagings ontleed wat grondhervorming kniehalter. Ons moet ook besin oor hoe die Regering hierdie projek op die beste manier kan ondersteun.”

* Tydens ’n konferensie oor eiendomsreg in Johannesburg het oud-president F.W. de Klerk gister (Woensdag, 27 Augustus) gesê dit is tyd vir ernstige dialoog tussen die Regering en almal wat deur verskillende vorme van transformasie geraak word. Dit is om misverstande uit die weg te ruim en te verneem waarheen die Regering met grondhervorming op pad is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.16
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.49
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,260.50
-0.1%
Platinum
930.50
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,225
-0.3%
Alle aandele
65,601
-0.4%
Hulpbronne 10
63,613
+0.5%
Industriële 25
79,388
-0.8%
Finansiële 15
13,976
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot