AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Grondbesetters: Departement moet alternatiewe weiding verskaf

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Golden Gate Hoogland Nasionale Park. Foto: Alani Janeke
Golden Gate Hoogland Nasionale Park. Foto: Alani Janeke
Die 1 458 skape en 57 honde wat grondbesetters glo in die Golden Gate Hoogland Nasionale Park in die Vrystaat aanhou, is volgens die VF Plus ’n bedreiging vir dié park se natuurlewe.

Me. Tammy Breedt, VF Plus-LP, sê dele van die park word as weiveld vir die besetters se vee gebruik. Honde jag die wild en verskeur glo soms die diere. As gevolg van die honde is daar geen oribi’s in die park oor nie.

Breedt sê die VF Plus het me. Barbara Creecy, minister van bosbou, visserye en omgewingsake, skriftelik versoek om by die situasie in te gryp sodat kwessies soos toegangsbeheer en omheining opgelos kan word.

“Daar moet strenger toegangsbeheer by die toegangspunte van die park toegepas word aangesien daar glo geen wagte by die hekke is nie en die heining rondom die park op sekere plekke heeltemal ontbreek. Die biodiversiteit en wild van die park kan slegs beskerm word indien goed bewaakte heinings opgerig en in stand gehou word.”

Sy sê die party het Creecy ook versoek om die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling te versoek om alternatiewe weiding te verskaf op landbougrond wat aan die staat behoort.

“Die besetting van grond in nasionale parke skep ’n gevaarlike presedent wat ’n reusebedreiging vir al die parke in Suid-Afrika inhou en mag onder geen omstandighede toegelaat word nie.

“Die ANC-regering ag dit nie belangrik om nasionale parke te beskerm nie. Dit skep ’n gevaarlike situasie waar natuurlike hulpbronne nie vir die nageslag beskerm en bewaar sal word nie.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot