AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Grondbesetting krap boere om

Boere in die Oos-Vrystaat is “maar onrustig” oor die grondbesetting naby Harrismith.

Boere in die Oos-Vrystaat is “maar onrustig” oor die grondbesetting naby Harrismith.


Só sê mnr. Dirk Viljoen, die voorsitter van die Bethlehem-boerevereniging. “Ek het gister (Dinsdag, 12 Julie 2011) met iemand gepraat daaroor en die onrus is duidelik sigbaar – ook oor Julius Malema se uitsprake.”


Viljoen meen egter dit gaan niemand help om nou opgewonde te raak oor iets wat geïsoleerd voorkom. Hy sê dit bemoedig hulle wel dat die nasionale landelike veiligheidsplan komende Vrydag (15 Julie 2011) in die streek bekend gestel word.

Lees ook: Plaasbesettings ’n saak van erns


Die besetting

Intussen berig Volksblad (13 Julie 2011) dat die jongste verwikkeling in die besettingsage is dat Absa weens die besetting glo weier om die boer met verdere lenings te help. Die plaas word reeds 17 dae lank beset.


Mnr. Petrus Weyers, die boer, is glo erg moedeloos oor die kwessie. Hy wou glo nóg ’n lening by die bank aangaan om beeste te koop, maar die lening is geweier.

Mnr. Blessing Plaatjie, die bank se streekhoof vir die Vrystaat en Noord-Kaap, sê dié saak is iets wat hulle met die kliënt self wil uitklaar, want daar kan dalk ander redes wees hoekom die lening nie goedgekeur is nie. 


Lees ook: Grond: Nkwinti teken Groenskrif


Polisie wag op hof

Sers. Christopher Mophiring, polisiewoordvoerder vir die Oos-Vrystaat, sê hy het Woensdagoggend (13 Julie 2011) weer met die speurder betrokke by die saak gepraat, en hulle wag steeds vir terugvoering vanaf die hof oor hoe die saak gehanteer moet word.


“Ons kan nie optree sonder ’n opdrag van die hof nie,” aldus Mophiring.


Vrystaat Landbou het vroeër aan Landbou.com verduidelik: Omdat die man en vrou wat die grond beset, ’n woonwa daar geparkeer het en ’n sinkhut opgeslaan het, moet die hof by die saak betrek word. Die saak kan dus nie bloot net as betreding van eiendom gehanteer word nie.


Lees ook: Plaasbesetting: Polisie tree nie op


Bron: Volksblad


13 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot