AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9380
24,00
CORN
30 Sep
-
4854
-10,00
SOYA
30 Sep
-
9492,4
100,40
SUNS
30 Sep
-
10260
55,00
WEAT
30 Sep
-
7120
20,00
WMAZ
30 Sep
-
4842
24,00
YMAZ
30 Sep
-
4858
37,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grondbone 'n rooskleurige opsie

Binnelandse grondboonpryse is tans 22 % tot 26 % hoër as verlede jaar en boere wat nog nie finaal besluit het om vanjaar grondbone te plant nie, kan gerus hiervan kennis neem.

Volgens mnr. Bully Botma, voorsitter van Graan Suid-Afrika, is kontrakpryse vir keurgraadbone (4/5 en 6/7) R5 250 per ton tot R5 600 per ton. Vir 7/8-bone is die prys R4 300 per ton tot R4 550 per ton. Pryse vir grondbone van diverse graad is R2 500 per ton tot R2 700 per ton en vir persgraad R1 500 per ton tot R1 700 per ton. Mnr. Botma het gesê Graan SA het kennis geneem van boere se voorneme om vanjaar 33 % minder grondbone as verlede jaar te plant, maar daar is genoeg markruimte vir aanplantings van tot 110 000 hektaar. Boere kan nog tot vroeg Desember grondbone plant, dus is daar nog tyd om dit by hul produksiestelsels in te sluit. Volgens saadhandelaars is daar genoeg saad beskikbaar, het mnr. Botma gesê.8 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.95
+0.1%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,668.79
+0.5%
Silwer
19.12
+1.6%
Palladium
2,213.00
+0.3%
Platinum
875.00
+0.8%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,437
+0.9%
Alle aandele
63,725
+0.7%
Hulpbronne 10
60,757
+1.6%
Industriële 25
77,136
+0.5%
Finansiële 15
13,792
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot