AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Grondeienaars wil na Grondwethof

‘n Bevinding van die Appèlhof het die wind uit die seile van ‘n grondeienaarsvereniging geneem en dié is nou op pad na die Grondwethof.

‘n Bevinding van die Appèlhof het die wind uit die seile van ‘n grondeienaarsvereniging oos van Pretoria geneem en dié is nou op pad na die Grondwethof.

In ‘n nuusverklaring sê mnr. Louis Meintjes die gemeenskap van die Nokeng-munisipaliteit het met skok en ongeloof kennis geneem van die uitspraak van die Appèlhof wat ’n appèl in die Noord-Gautengse Hooggeregshof gehandhaaf het.

“Die uitspraak moet saam gelees word met twee Ouditeur-generaal-verslae en een forensiese oudit wat aangedui het dat die Nokeng-munisipaliteit aan geen wetlike vereistes voldoen het nie, die tariewe wat ingestel is onwettig is en dat daar geen behoorlike finansiële bestuur was nie. Dit moet ook saamgelees word met die spandabelrigheid van die burgemeester en die feit dat die munisipaliteit onder administrasie is weens finansiële wanbestuur.

“Dié uitspraak neem ons van ‘n regstaat tot in ‘n staat waar anargie en onwettige aksies die reël is,” sê Meintjes, lid van die Dinokeng-grondeienaarsvereniging.

“Die uitspraak gee ook aan alle munisipaliteit die reg om te maak en doen wat hulle wil sonder inagneming van enige wetlike vereistes.”

‘Wetgewing van geen waarde’

Volgens Meintjes plaas dit alle munisipaliteite in ‘n onaanvegbare posisie, waar die Grondwet en alle munisipale wetgewing van geen waarde is nie.

“Dit gee munisipaliteite nou die reg om geld te vermors, korrup te wees en te bestuur soos wat hulle wil, en daar is geen kans vir verweer nie.

“Die Dinokeng Grondeienaarsvereniging kan en sal die saak nie hier laat nie.

“Ons sal die saak nou in die Grondwetlike Hof moet verder voer. Ons moet verseker dat elke inwoner die reg het om hom te verweer teen disfunksionele en korrupte munisipaliteite wat ‘n put geword het waarin geld verdwyn sonder enige teenprestasie en wat in wese slegs verseker dat die amptenare se lewens standaard onderhou word.

Sonder welslae

“Vir sewe jaar probeer die Dinokeng GEV om die munisipaliteit te dwing om binne die wet op te tree en dat die belange van almal in die munisipaliteit belangrik is, sonder enige sukses.

“Die integriteit van die inwoners sal ook nou getoets word deur hulle vermoë om saam te staan teen die onreg.

“Ons sal ook die regters wil vra om ons te vertel hoe om ‘n korrupte disfunksionele munisipaliteit te dissiplineer. ’n Munisipaliteit bestaan per slot van rekening volgens wet uit drie entiteite nl. die raad, die administrasie en die gemeenskap. In alle gevalle word die gemeenskap as non-entiteit geag,” sê Meintjes.

Lees hiermee saam:

Grondtaks onwettige gehef

DA-munisipaliteit hof toe gesleep

4 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.18
+0.7%
Rand - Pond
22.38
+0.2%
Rand - Euro
19.78
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.4%
Rand - Jen
0.14
+0.6%
Platinum
986.74
+0.2%
Palladium
1,450.53
+0.6%
Goud
1,974.77
+0.3%
Silwer
22.92
-0.3%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,771
+0.0%
Alle aandele
75,291
+0.1%
Hulpbronne 10
64,769
-1.5%
Industriële 25
102,304
+0.6%
Finansiële 15
15,369
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot