AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondeis: Sanparke se baas skep gróót

Sanparke se uittredende baas gaan munt slaan uit sy baie duur aandele in Mala-Mala.

Dr. David Mabunda, die uittredende hoofbestuurder van Sanparke, is wel sy pos kwyt, maar gaan al die pad bank toe lag danksy sy peperduur aandele in die natuurreservaat Mala-Mala in Mpumalanga.

Die Regering het in 2013 R1,1 miljard vir dié luukse natuurreservaat, wat aan die Kruger-wildtuin grens, betaal. Teen sowat R70 000 per hektaar vir dié gesogte 13 000 ha was dit die duurste grondeis ooit. 

Rapport het berig Mabunda is ’n direkteur en aandeelhouer van Mala-Mala en gaan miljoene rande daaruit maak.

Mabunda het aan Rapport gesê die Sanparke-raad het in 2009 sy direkteurskap en aandeelhouding skriftelik goedgekeur. Volgens betroubare bronne is dit glo nie die geval nie en was daar ’n belangebotsing tussen Mabunda en Sanparke. 

Sy kontrak by Sanparke kom vandeesmaand tot ’n einde en Sanparke het gesê hy het die einde van sy tweede kontraktermyn bereik. Hulle ontken egter dat sy kontrak beëindig word oor 'n belangebotsing. 

Lankal betrokke by grondhervorming
Dis onduidelik of Mabunda in 1993 of 2004 by die Departement van Grondsake aangesluit het. Hy is egter al ’n geruime tyd by grondhervorming en -vergoeding in Mpumalanga betrokke en het die provinsiale grondeisekantoor in Nelspuit help vestig.

Die grondeisehof het in 2012 bevind die Mala-Mala-eis is te duur, maar die Regering het daarmee voortgegaan.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot