AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondeise: DA ‘het nog nie besluit’

Die DA het nog nie besluit of hy die heropening van grondeise gaan steun nie, maar geldige eise moet tel.

Nadat ’n storm losgebars het oor ’n berig in ’n Sondagkoerant dat die DA die heropening van grondeise steun, blyk dit dat dié party nog nie finaal oor die saak besluit het nie.

Die DA het inderdaad nog nie besluit of hy die wysingswetsontwerp oor die heropening van grondeise gaan steun nie, blyk dit nou. As die wysiging aanvaar sou word, sal eise tot 2019 heropen word.

Me. Annette Steyn, die party se woordvoerder oor landbou, het gister in reaksie op berigte dat hulle die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte nou sou steun, op gesê die DA het nog nie oor die kwessie besluit nie.

“Ek het gesê dat die DA teen die heropening van die grondeise-proses gekant was omdat daar reeds soveel chaos daarmee is. Noudat die wetgewing egter op die tafel is, moet daar baie mooi gekyk word hoe regmatige eisers wel die geleentheid kan kry om grond terug te eis.

“Waarmee ons 'n probleem het, is hoe daar vir hierdie proses betaal gaan word, en wat met die onafgehandelde eise gaan gebeur. Daar is nog soveel onbeantwoorde vrae rondom die vermoë van die ANC-regering om hierdie proses suksesvol af te handel.

Regmatige eise
“Die vraag wat elkeen homself moet afvra, is of dit regverdig is om mense wat wel 'n regmatige eis mag hê, te penaliseer omdat die ANC-regering die huidige grondeise-proses so swak hanteer het. Ons steun dus die beginsel dat mense die geleentheid gegun behoort te word om aan die proses deel te neem.

“Of dit binne die huidige chaotiese grondeise-proses kan gebeur, is die groot vraag wat beantwoord moet word,” lui Steyn se kommentaar.

Intussen het die DA in die Vrystaat verklaar dat hy sy Vrystaatse parlementslede gaan vra om nié die wetsontwerp te steun nie.

Mnr. Roy Jankielsohn, DA-leier in die Vrystaatse wetgewer, het in 'n verklaring bevestig dat die party se nasionale koukus nog nie 'n besluit geneem het om dit wel te ondersteun nie.

Volgens Jankielsohn meen die DA in die Vrystaatse wetgewer dat die grondeise-proses vir vyftien jaar lank deur die ANC-regering wanbestuur is, en dat enige pogings om beleidstabiliteit met so 'n wetsontwerp te bewerkstellig, gemeet moet word teen die ekonomiese onstabilliteit wat die oopmaak van grondeis-deure kan veroorsaak, berig die dagblad Volksblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-1.1%
Rand - Pond
20.01
+0.6%
Rand - Euro
17.60
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.50
+0.4%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,710.75
-0.3%
Silwer
20.53
-0.6%
Palladium
2,274.00
+0.7%
Platinum
923.39
+0.1%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot