AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grondeise: Gee geld, nie grond - Schussler

Gee begunstigdes van grondhervorming nét geld, nie grond nie, het mnr. Mike Schussler in ? Nasie in Gesprek-sessie op Nampo gesê.

Deelnemers aan 'n Nasie in Gesprek-besprekingsessie by die Nampo-Oesdag het die landbou se rol benadruk en gesê dit sluit werkskepping en veral 'n groot maatskaplike bydrae in.

Landbou se bydrae tot die ekonomie is baie groter en breër as die sektor se amptelike bydrae van 2% tot die bruto binnelandse produk (BBP).

Soms word gesê as die hele voedselketting in ag geneem word, is die landbou se bydrae tot die BBP soveel as 25%, maar prof. Nick Vink, landbou-ekonoom aan die Universiteit van Stellenbosch, raam dit is eerder tussen 6% en 7%.

Oor kommer dat die landbou se BBP-bydrae krimp, het prof. Johann Kirsten, hoof van die departement landbou-ekonomie aan die UP, gesê 'n mens moet in ag neem dit is relatief, want die res van die ekonomie brei baie uit.

Betekenis in ekonomie

Eintlik moet 'n mens kyk na die landbou se betekenis vir die ekonomie en die rol wat dit kan speel om groei te bevorder, het prof. Ferdi Meyer, direkteur van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP), gesê.

Kwessies wat groei in die landbou volgens hom kortwiek, is politieke onsekerheid (wat beleggings strem), handelsversperrings, beskikbaarheid van water, en koste van krag en arbeid.

Kirsten het beaam dat sekerheid baie belangrik is vir enige entrepreneur en ook gesê die Nasionale Ontwikkelingsplan verwys na die nodigheid van belegging in water-infrastruktuur om groei in die landbou moontlik te maak.

Volgens mnr. Mike Schussler, ekonoom van economists.co.za , is baie groeigeleenthede in die landbou beskikbaar – hy voorsien dit sal veral in gespesialiseerde produkte wees – maar onsekerheid moet uit die weg geruim word.

Onsekerheid gaan nie verdwyn  nie

Vink het gewaarsku onsekerheid gaan nie noodwendig ná die komende munisipale verkiesing minder word nie.

'n Manier om een van boere se onsekerhede te beëindig, naamlik grondeise op hul plase, sou wees om aan begunstigdes van grondhervorming nét geld te gee, nie grond nie, was Schussler se voorstel. Met die geld kan hulle steeds plase koop.

Terwyl die staat boere nie steun nie, skep hulle hul eie markte en brei hul voetspoor uit, selfs buite die landbou, het dr. Piet Croucamp, politieke ontleder aan die Universiteit van Johannesburg, uit die gehoor gesê.

Ondanks die min steun was landbougroei die afgelope twintig jaar volgens Schussler egter 'n suksesverhaal en Vink 'n klein wonderwerk. Dit steek wel af teen groei in Afrika van sowat 5% per jaar, het Vink gesê.

Genoeg vertroue

Hy sê dit lyk asof mense genoeg vertroue in die plaaslike sektor het om produksievermoë te handhaaf, maar nie genoeg om uit te brei nie.

Schussler het gesê die Regering moet herbesin oor sy subsidies van onder meer die SAA en die motorbedryf en eerder kyk wat die vermenigvuldigende effek is van die primêre sektor wat hy subsidieer.

* Besoek die Nasie in Gesprek webtuiste by www.nasieingesprek.co.za. Laai die Nasie in Gesprek Toep af by die verskeie App winkels en neem lewendig deel aan die gesprek Kyk na al die episodes op Youtube http://bit.ly/1V5SBwN en hou die webtuiste dop vir die uitsaaitye van die verskeie episodes op die verkillende televisiestasies. Volg die gesprek ook op Twitter @nationconverse en kyk uit vir ons gereelde plasings op ons Facebook bladsy https://www.facebook.com/NationinConversation/ asook op Instagram https://www.instagram.com/nationconverse/ .

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot