AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondeise: Haastige hond verbrand mond

Omdat die Parlement oorhaastig was om die tweede rondte grondeise goed te keur, moet hy dié proses nou van voor af begin: Op las van die Grondwethof!

Die deur vir die toevoeging van nuwe wysigings aan die Wet op die Herstel van Grondregte, Wet 22 van 1994, is nou weer oopgemaak en die Parlement moet die hele wetmaakproses van voor af aanpak.

Dit beteken dat die gewysigde wetgewing vir die herstel van grondregte wéér by die Nasionale Vergadering ingedien moet word en die hele landwye proses van openbare verhore herhaal moet word.

Hierdie herhaling is weens die Grondwethof se ongeldigverklaring van die gewysigde Wet op die Herstel van Grondregte (Wet 15 van 2014) omdat die Parlement, spesifiek die Nasionale Raad van Provinsies (NRP), versuim het om behoorlike openbare verhore te hou in sy haas om die wetgewing voor die 2014-verkiesing afgehandel te kry. Die Parlement het 24 maande gekry om die wetgewing reg te stel.

Sal die proses moet oordoen

Me. Annelize Crosby, regs-en-beleidsadviseur van Agri SA, sê dit wil lyk of die hele proses weer oorgedoen moet word.

By die vergadering van die Parlement se portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming het sekere lede gemeen dat die wetgewing net na die NRP terug verwys kan word. Maar, dit blyk dat omdat die wetgewing ongrondwetlik verklaar is, moet die hele proses van vooraf begin word en die wetgewing deur a twee huise van die Parlement moet gaan, sê sy.

“Waarskynlik is alles dan nou weer oop vir debat. Daar kan dan weer kommentaar gelewer word op enige aspek van die wysigingswetsontwerp, hoewel die spesifieke kwessie waarop die hof klem gelê het, die prioritisering van ou eise was.”

Wetgewing is ongeldig

Adv. Nathi Mjenxane, regsadviseur by die Parlement, het aan komiteelede verduidelik om die wetgewing weer op koers te kry, sal die proses by die Nasionale Vergadering moet begin waar die wysigingswet weer ingedien moet word. Die rede hiervoor is dat met die Grondwethof wat Wet 15 van 2014 ongeldig verklaar het, die wetgewing nie meer bestaan nie. Dit kan dus nie na die NRP verwys word om sy proses van openbare verhore behoorlik te doen nie.

Die NRP het die provinsiale wetgewers destyds net twee weke, pleks van ses weke, toegestaan om openbare verhore te doen. Die Grondwethof het bevind dat die tyd toegestaan heeltemal onvoldoende was.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,714.76
-0.7%
Silwer
20.57
-2.4%
Palladium
2,255.32
-2.9%
Platinum
920.90
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot