AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Grondeise heropen?

Die staat se voorneme om die proses van aansoeke vir grondeise te heropen is Agri SA se “grootste nagmerrie denkbaar”.

’n Vergadering om die heropening van die grondeise-proses, vir nuwe eis-aansoeke, te bespreek, vind Dinsdag, 23 Oktober, in Pretoria plaas.

Die Nasionale Grondeise-forum  sê die vergadering volg op ’n versoek wat sowat ’n jaar gelede aan mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, gerig is.

Mnr. Mosupye Tshwene, voorsitter, sê luidens ’n verklaring op News24.com, beëdigde verklarings met die versoek is meer as ’n jaar gelede op die departement beteken. Die organisasie wil hê die proses moet heropen word vir dié persone wat die vorige sperdatum van 1998 gemis het.

Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA, sê hy het dié kwessie onlangs met Nkwinti bespreek om die kommer daaroor met hom te bespreek. Hy sê Nkwinti het aan hom aangedui dat hulle die moontlikheid ondersoek om die aansoek proses in die middel van 2013 te open, ter herdenking van die instelling van 1913 se Naturellewet.

Boere wag jare lank vir betaling
“Hierdie is een van ons grootste nagmerries denkbaar, want as jy kyk na die vorige proses is sowat 5% van die eise afgehandel terwyl van die ander wat in die Staatskoerant gepubliseer is, al vir 10 jaar in die vrieskas lê. Dit beteken daardie boere kan nie met hulle werksaamhede op die plaas voortgaan nie, terwyl hulle jare wag vir die staat om hulle vir hulle grond te betaal,” vertel De Jager.

Sommige boere soebat nou dat hulle grond gekoop word, terwyl ander tot 50% minder vir hulle plase aanvaar net om geld uit die departement te kry. 

Wat die vergadering betref, sê De Jager hulle is nie genooi na of in kennis gestel van so ’n vergadering nie. Die vergadering sal volgens Tshwene deur die adjunkkommissaris vir grondeise bygewoon word. Dit sal inAtteridgeville se gemeenskapsaal plaasvind.

Bron: News24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.41
-1.2%
Rand - Pond
21.50
-0.6%
Rand - Euro
18.89
-0.9%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Platinum
1,009.02
-0.4%
Palladium
1,637.70
-0.5%
Goud
1,922.40
-0.3%
Silwer
23.59
-0.1%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hou van kamp
Gemaklik met vriendelike geaardheid. Goeie waardes heg baie waarde aan eerlikheid. Natuur en kamp is van my voorkeure. Gesond en sportief. Bok vir sport
Kom dans in die reen saam my
Eks passievol. lewens lustig. never a dull moment. ek bring die son saam waar ek gaan. hou van die simpel lewe . maar met baie liefde in
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot