AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grondeise in SA 'sal binne wet bly'

Grondhervorming in Suid-Afrika sal binne die wet geskied sodat die regte van almal wat geraak word, beskerm word.

Me. Thoko Didiza, Minister van Landbou en Grondsake, het gereeld met dié kwessie op die beraad te doen gehad. Sy het beklemtoon dat die hervormingsproses steeds binne 'n wetlike raamwerk moet geskied sodat almal vertroue in die stelsel kan hê.

Volgens haar is grondhervorming noodsaaklik vir boere en diegene wat nie grond het nie. In die proses moet mense se regte egter nie aangetas word nie.

Die National Land Committee (NLC) en die Landless Peoples Movement (LPM) het tydens die beraad aan protesoptogte deelgeneem en gedreig dat hulle grond sal beset as die Regering nie aan hul eise gehoor gee nie.

Ná grondhervorming aanvanklik traag geskied het, is wetgewing aangepas en sedert 1999 is sowat 30 000 eise afgehandel.

Me. Didiza het gesê meer as 161 000 Suid-Afrikaners het al gebaat by die meer as 1,4 miljoen ha wat deur verskillende grondhervormingsprojekte beskikbaar gestel is. Hiervan is sowat 140 000 ha staatsgrond wat aan gemeenskappe oorgedra is. Die jongste oordrag is sowat 50 000 ha in die Kgalagadi-oorgrenspark wat vir die Khomani San- en Mier-gemeenskappe bestem is.

Mnr. Zakes Hlatswayo, direkteur van die NLC, het gesê hoewel die Regering die grondwetlike reg het om grond te onteien, benut hy dit nie omdat hy die wêreld se leiers en geldelike instellings tevrede wil stel. Hy het gesê terwyl hierdie leiers en instellings, wat die ongelyke verdeling van rykdom verdedig, by Sandton byeen was, het die wêreld se armes by Shareworld in Johannesburg byeen gekom om die "werklike kwessies" te bespreek.

20 September 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot