AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grondeise kry spoed oor mense grond eis

Vrees vir mense wat grond eis, was 'n rede vir die veranderinge wat pas aan die grondeisewet goedgekeur is.

Die VF Plus se pleidooie dat die Nasionale Vergadering (NV) die Wetsontwerp op die Herstel van Grondregte in geheel uit die Parlement gooi, het op dooie ore geval.

Die Parlement se portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming het toestemming van die NV gekry om twee veranderinge aan dié wetsontwerp te maak.

Een van die veranderinge is dat die afhandeling van restitusie-eise vóór die 1998-afsnydatum voorkeur moet geniet. Die ander verandering handel oor die publikasie van dié verandering in die Staatskoerant. Slegs die VF Plus het teen die mosie gestem.

Herverdeling van grond
Die voorstel oor die afhandeling van bestaande eise kom van die ad hoc-komitee wat na die heropening van grondeise en die herverdeling van grond gekyk het. Die ad hoc-komitee het reeds verlede jaar sy verslag oor hoe probleme opgelos kan word by die omkeer van die nalatenskap van die Wet op Naturelle-grondbesit van 1913, by die Parlement ingedien.

Dr. Pieter Groenewald, VF Plus LP, het gepleit dat die wetsontwerp in sy geheel uitgegooi moet word in belang van voedselsekerheid. “Hierdie wetsontwerp is nie wenslik vir Suid-Afrika nie. Die heropening van grondeise gaan groot onsekerheid in die landbou skep. Nuwe eise kan veroorsaak dat dit nóg 20 jaar mag duur om al die nuwe eise af te handel.”

Mnr. Jerry Thibedi, voorsitter van die portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming, het gesê dit is ’n belangrike geleentheid vir leiers om grondhervorming te gebruik om ’n nasie te bou en versoening te bring. “Dit is nie nou die tyd om teen die stroom te swem nie. Ons moet versigtig wees, want die winde van verandering waai. Mense eis grond. As ons in hulle pad staan, sal hulle ons eenkant vee en ons irrelevant maak.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.4%
Rand - Pond
19.46
-0.7%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,634.19
+0.7%
Silwer
18.60
+1.3%
Palladium
2,046.32
+0.2%
Platinum
860.01
+0.8%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,263
-0.1%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,003
-0.4%
Industriële 25
79,418
-0.1%
Finansiële 15
14,059
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot