AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondeise 'n gegewe, sê Nkwinti

Grondhervorming is 'n proses, en nie 'n projek wat sommer vinnig afgehandel kan word nie, sê die ANC.

Na ’n emosionele debat is die Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte deur die Nasionale Vergadering aanvaar. Dié wetgewing maak voorsiening vir die heropening van grondeise vir ’n tydperk van vyf jaar.

Aan die een kant het die VF Plus weer eens gepleit oor die nadelige gevolge wat die wetgewing vir die land inhou, maar hoofsaaklik die ANC en die DA het uitgewys dat die land in opstand kan kom indien dit geweier word.

Mnr. Pieter Groenewald, VF Plus-LP, het die DA en die ANC versoek om nie die grondkwessie, wat ’n ernstige en emosionele een is, te gebruik om net stemme vir die verkiesing te werf nie.

Die DA het pogings aangewend om bykomende wysigings in die wetgewing aan te bring wat voedselsekerheid sal verseker en nie die landelike ekonomie skaad nie. Die NV het egter hierteen gestem.

Mnr. Jerry Thibedi, voorsitter van die Parlement se portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming, het die VF Plus gewaarsku dat dit gevaarlik sal wees om die heropening van eise te stop. Julle is die mense wat die grond het en julle is omring met ’n see van mense wat honger is vir grond, het hy gesê. Thibedi het verder gewaarsku dat “woedende branders” reeds aan die rol is.

Vennootskappe belangrik
Hy het ’n beroep op grondeienaars gedoen om gewillig te wees om hulle grond te deel, want die land kan nie vir ewig ’n stelsel van boer en plaaswerker hê nie. Vennootskappe moet gesmee word, het hy gesê.

Mnr. Kevin Mileham, DA-LP, het die VF Plus gevra of hy eerder ’n proses wil hê waar amptenare kom klop en waar vergoeding toegestaan word, of een waar oorlogsveterane met klippe en petrolbomme die strate invaar om grond terug te kry.

Mnr. Mandla Mandela, ANC-LP, het die opposisie daarop gewys dat die grondhervorming nie ’n kwessie is wat sommer net eenmalig afgehandel kan word nie, maar dat dit ’n voortdurende proses is en dat die ANC-regering hom daartoe verbind het om te verseker dat alle Suid-Afrikaners toegang tot grond het. Hy het gesê dat die Tesourie meer geld in sy begroting sal bekendmaak vir die restitusieproses.

Mandela se siening is deur mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming beaam. Nkwinti het gesê grondhervorming is nie ’n projek wat vinnig afgehandel kan word nie, maar ’n program.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.16
+0.0%
Rand - Euro
17.56
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,692.51
+1.9%
Silwer
20.38
+7.1%
Palladium
2,247.50
+3.7%
Platinum
901.50
+4.3%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.4%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boerseun soek na liefde
Ek is a baie spontane ,liefdevolle mens hou van mense om mee te komenikeeren soek na die liefde van my lewe om saam my op die plaas te kan kom bly
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot