AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondeise toe en nou

Die eerste Vryburgers, dalk ons eerste kommersiële boere, het vandag meer as 300 jaar gelede hul grond ontvang.

Terwyl 'n fel politieke debat oor die moontlike heropening van grondeise  in hedendaagse Suid-Afrika woed, het die land se eerste koloniale boere vandag (21 Februarie) presies 357 jaar gelede hul grond vanaf Jan van Riebeeck aan die Kaap ontvang.

Dié eerste nege Vryburgerskon hul eie grond langs die Liesbeekrivier, eers bekend as die Amstel, uitkies, berig die Erfenisstigting op sy Facebook-blad.

Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC) het aan hulle plaasgereedskap en trekosse voorsien, en verdere benodigdhede kon op krediet aangeskaf word. Hulle kon vrylik met skepe handel dryf, vrygestel van diens aan die VOC.

Luidens 'n gedenkplaat in die hedendaagse Rondebosch was dié pioniers Hendrick Boom, Wouter Cornelisz Mostert, Jan Reiniersz, Steven Jansz Botma, Hendrik Elbrechtsz, Frans Gerritsz, Otto Jansz, Jacob Cornelis Rosendael, Jacob Cloeten, Warnar Cornelisz, Roeloff Jansz, Jan Mattensz en Harman Remajenne.

Hulle moes onder meer help koring produseer omdat die bestaande koringopbrengs aan die Kaap onvoldoende was om in verbygaande skepe se behoefte te voorsien. Rondebosch was 'n geskikter omgewing hiervoor, maar was 'n ent van Van Riebeeck se Fort geleë.

Werk vir eie wins
Die Vryburgers sou vir eie wins werk en die veronderstelling was dat hulle bekwamer as die betaalde amptenare sou boer, luidens VOC-argiewe (soos op www.tanap.net). Dié vestiging was egter een van die faktore wat tot die eerste oorlog, van 1659 tot 1660, tussen die kolonialiste en die Koina-stam bygedra het.

Prof. Leon Hattingh, geskiedkundige en voorsitter van die Stigting VOC, skryf dat die Koina nog betreklik vriendelik teenoor Van Riebeeck en sy groep was solank daar nog min uitbreiding in die Tafelvallei was.

Toe dit egter teen 1657 blyk dat Van Riebeeck oos van Windberg, vandag Duiwelspiek, die kompanjie se belange uitbrei met eerstens 'n plaas vir die kompanjie en ook een vir hom, en weerskante van die Liesbeek plase aan Vryburgers toeken, was dit vir die Koina ontstellend. Dit het hulle van 'n groot en gesogte stuk weiveld en al die waterbonne daar ontneem.

Met die uitgee van die plase het die Koina al hul onvergenoegdheid aan Van Riebeeck te kenne gegee. Dit was vir die kompanjie egter belangrik om die verversingspos te laat slaag. Hierna het die Koina hul toenemend daarop toegelê om die Vryburgers se vee en gereedskap te steel, en die Vryburgers het hulself toenemend verdedig, skryf Hattingh.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot