AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Grondeise: Tydperk dalk 100 jaar

Sou die staat besluit om die proses vir grondeise oop te stel, kan dit vir ‘n tydperk van 100 jaar wees, meen Agri SA.

Sou die staat besluit om die proses vir grondeise oop te stel, kan dit vir ‘n tydperk van 100 jaar wees, aldus Agri SA.

Dr. Theo de Jager, ondervoorsitter, sê mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, het vroeër tydens ‘n werkgroep-sessie aangedui dat dié tydperk in die langverwagte groenskrif oor grondhervorming sal wees.

“Ons was baie verlig dat dit wel nie in die groenskrif vervat is nie. Die afgelope week het ons wel vanuit ANC geledere gehoor dat pres. Jacob Zuma volgende jaar tydens sy staatsrede kan aankondig dat die proses weer oopgestel is én dat dit moontlik vir ‘n 100 jaar sal wees,” vertel De Jager.

Gemeenskappe kla

Volgens De Jager het Nkwinti vroeër ‘n reeks vergaderings in die onderskeie provinsies met begunstigdes en voorgenome begunstigdes gehou, en vanuit dié vergaderings is komitees saamgestel wat deel is van die nasionale werkgroep oor grondhervorming. 

Hy sê volgens die minister het gemeenskappe tydens dié vergaderings baie gekla dat hulle nie geweet het van die vorige grondeisetydperk wat in 1998 gesluit het nie. “Volgens die minister het soveel gemeenskappe gekla dat hy genoop is om die proses te heropen. Ek dink wel dié situasie is ‘n teken dat hulle tussen 1994 en 1998 nié hulle werk gedoen het nie.”

Me. Annette Steyn, die Demokratiese Alliansie (DA) se verteenwoordiger vir grondsake, sê hulle word ook gereeld ingelig deur gemeenskappe dat hulle nie van die grondeise proses bewus was nie. “Daar is blykbaar al ‘n lys van 70 000 in die Oos-Kaap saamgestel.”

Sy sê hulle sal die proses hierrondom baie fyn dophou om seker te maak hoekom die proses heropen word, wat die afsnydatum daarvoor is en hoe die eise saamgestel moet word.

Derde van die eise

De Jager sê nog ‘n kommerwekkende faktor is dat sowat ‘n derde van die eise wat tans nog afgehandel moet word, nie op die aanvanklike lys – wat ná die sluiting van die 1998 proses – verskyn nie.


“En dan is daar nog 13 000 onafgehandelde eise, wat sedert 2000 in die Staatskoerant verskyn het. Boere op dié plase is almal in finansiële moeilikheid omdat hulle nie kan voortboer nie, maar die staat handel ook nie hulle ondersoeke en sake af nie.”

De Jager sê groot kommer bestaan tans rondom die héle proses en die voorstelle.

Intussen is die groenskrif vir grondhervoming vir ‘n tweede keer in die Staatskoerant geplaas, maar dié keer word aangedui dat die sluitingsdatum vir kommentaar 29 November 2011 is.

11 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot