AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9340
0,00
CORN
29 Sep
-
4777
0,00
SOYA
29 Sep
-
9220
0,00
SUNS
29 Sep
-
9800
0,00
WEAT
29 Sep
-
7047
0,00
WMAZ
29 Sep
-
4809
0,00
YMAZ
29 Sep
-
4733
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grondeise: Voorstel om afsnydatum na die jaar 1800 te skuif

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
’n Derde weergawe van die 18de wysigingswetsontwerp op die Grondwet wil sien dat die afsnydatum vir grondeise na 1 Januarie 1800 geskuif word.

’n Derde weergawe van die 18de wysigingswetsontwerp op die Grondwet wil sien dat die afsnydatum vir grondeise na 1 Januarie 1800 geskuif word en dat gemeenskapsgrond nie sonder vergoeding onteien mag word vir grondhervormingsdoeleindes nie.

Die ad hoc-komitee wat gelas is om die wysigings vir artikel 25 op te stel om nulvergoeding vir die doeleindes van grondhervorming duidelik in die Grondwet in te skryf, het vir ’n vyfde keer uitgestel by die nasionale vergadering gekry om sy werk te voltooi. Die komitee is ’n verdere twee weke, tot 10 September, toegestaan om sy werk te voltooi.

Die parlement se regspan het die jongste weergawe uit die openbare kommentare saamgestel wat teen 13 Augustus 2021 ingehandig moes gewees het. Vanweë hierdie insette, wat in die wysigingswetgewing ingewerk is, moes komiteelede weer die kans kry om dit in hul koukusse te bespreek en dan met ’n mandaat na die komitee terugkeer.

Dit is reeds bekend dat die DA en die VF Plus teen die wysigingswetgewing gekant is. Die EFF het op die vorige vergadering dit duidelik gemaak hy sal nie sy stem aan die ANC gee om die nodige tweederdemeerderheid te hê om die wysiging deurgevoer te kry nie. Die ANC het geweier om die EFF se voorstel te aanvaar dat die staat die voog van Suid-Afrika se natuurlike hulpbronne, insluitend grond, moet wees en dat die hele subartikel 3 wat voorsiening maak vir die bedrag, tyd en manier van vergoeding, verwyder moet word.

Wysigings

In die aanhef tot die wysigingswetgewing word die jongste wysigings saamgevat.

Dit lui, “om die Grondwet van die Republiek van Suid-Afrika, 1996, te wysig om voorsiening te maak dat daar waar grond, en enige ander verbeteringe daarop, behalwe kommunale grond gehou deur of ten voordeel van ’n tradisionele gemeenskap, onteien word vir die doel van grondhervorming, die vergoedingsbedrag betaalbaar nul mag wees; om te voorsien dat nasionale wetgewing die omstandighede moet voorsien waar die vergoedingsbedrag nul mag wees; om te voorsien dat grond en alle natuurlike hulpbronne gemeenskaplike erfenis van alle landsburgers is wat die staat vir toekomstige generasies moet beskerm; om te sien dat omstandighede bevorder word om staatvoogdyskap van sekere grond as ’n oorgangsmaatreël moontlik maak sodat landsburgers toegang tot grond op ’n gelyke grondslag kan kry; om te voorsien dat ’n persoon of gemeenskap wat ná 1 Januarie 1800, instede van 19 Junie 1913, ontneem is van eiendom as gevolg van wette of praktyke van die verlede wat op grond van ras gediskrimineer het, geregtig is op restitusie of billike vergoeding; en die voorsiening van kwessies daartoe verbind.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
-0.8%
Rand - Pond
19.42
+0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,645.39
-0.9%
Silwer
18.65
-1.3%
Palladium
2,143.00
-0.4%
Platinum
850.00
-1.9%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,413
0.0%
Alle aandele
63,808
0.0%
Hulpbronne 10
57,878
0.0%
Industriële 25
78,523
0.0%
Finansiële 15
14,099
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot