AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Grondeise weer op die tafel

Mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, sal binnekort aanbevelings maak oor waarom grondeise weer oopgestel moet word.

Mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, sal binnekort aanbevelings aan die Kabinet maak oor waarom grondeise weer oopgestel moet word.


Deelnemers het op ’n werksessie oor restitusie daarop gewys dat die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming nie die eiseproses na wens benader het nie.


Navorsing skiet tekort

Ná sy begrotingsrede in die Parlement het Nkwinti op ’n perskonferensie gesê hy sal die logika van die deelnemers aan die werksessie volg om aan die Kabinet aanbevelings te maak oor waarom die proses oopgestel moet word.


Nkwinti sal aan die Kabinet uitwys dat navorsing oor eise swak gedoen is. Die verifikasieproses het ook tekortkominge gehad het en die tydperk vir die indien van eise was te kort.


Nkwinti was baie openhartig en het vrae op die perskonferensie eerlik beantwoord. Hy het erken dat die klagtes geldig is en dat dit die departement se skuld is.


Kabinet moet besluit

Grondeisers het ná die Wet op die Herstel van Grondregte in 1994 net tot 31 Desember 1998 die geleentheid gehad om hul eise in te dien. Hulle kon ook net vir grond eis van 1913 af.


Hierdie 1913-plafon is ook sterk op die werksessie uitgelig, het Nkwinti gesê. Die Kabinet sal moet besluit of hy die proses gaan heropen en of hy die 1913-afsnydatum gaan vervroeg.


Nkwinti het dit ook duidelik gestel dat die voorgestelde drievlakstelsel in die Groenskrif vir grondhervorming behoue sal bly. Die drievlakstelsel handel onder meer oor eiendomsbesit waar staats- en openbare grond slegs onder huurbesit kan wees, sekere beperkinge op die besit van private grond geplaas sal word en buitelandse eienaarskap aan sekere voorwaardes gekoppel sal wees.


Die Kabinet het vroeër aanbevelings gemaak dat die Groenskrif in twee verdeel moet word, met klem op landelike ontwikkeling aan die een kant en klem op grondhervorming aan die ander kant.


Die rede hiervoor is sodat landelike ontwikkeling nie gekortwiek word nie, terwyl daar nog probeer word om die geskikte oplossing vir die grondhervormingsproses te kry.


Nkwinti het benadruk dat die Groenskrif slegs ’n besprekingsdokument is en dat dit nie die finale produk is nie.


8 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot