AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9384
0,00
CORN
03 Okt
-
4797
0,00
SOYA
03 Okt
-
9314
0,00
SUNS
03 Okt
-
10079
0,00
WEAT
03 Okt
-
7065
0,00
WMAZ
03 Okt
-
4845
0,00
YMAZ
03 Okt
-
4793
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondhervorming: Boere kan verskil maak

Daar moet geen illusie wees dat grondhervorming baie emosies kan aanwakker nie. Om dit egter te sien as 'n kortpad na rykdom is onsin en onverantwoordelik. Dit is terselfdertyd belangrik dat 'n onderskeid getref word tussen die behoefte van mense om grond te besit en die aanwending daarvan om welvaart te skep.

Só het mnr. Pieter Erasmus, voorsitter van die PE Technikon se Landbou-Advieskomitee gesê, toe hy die landbouvooruitskouingskonferensie in Port Elizabeth geopen het. Mnr. Erasmus het gesê dit is uiters belangrik om die kwessie van armoede en hongersnood op alle vlakke aan te pak. Word dit nie gedoen nie, kan die emosie wat dit aanwakker alle logika rondom die verdeling van grond by die agterdeur uitvee. Die oplossing vir armoedeverligting en werkskepping sal nie noodwendig in die raadsale van die land gevind word nie, maar lê in die plaaslike gemeenskappe, soos op Klipplaat, Alexandria en Porterville opgesluit. "Daar is werk om te doen en boere kan die verskil maak," het mnr. Erasmus gesê. 13 September 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+0.0%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.54
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,697.98
-0.1%
Silwer
20.83
+0.6%
Palladium
2,242.50
+0.8%
Platinum
909.50
+0.6%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
57,850
0.0%
Alle aandele
64,227
0.0%
Hulpbronne 10
61,646
0.0%
Industriële 25
77,524
0.0%
Finansiële 15
13,815
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot