AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Grondhervorming eintlik geldwassery?

Dit lyk of grondhervorming gebruik word as ’n vorm van geldwassery om geld uit buitensporige tenders te maak, sê 'n DA-LP.

Dit lyk of grondhervorming gebruik word as ’n vorm van geldwassery om geld uit buitensporige tenders te maak, sê me. Annette Steyn, DA-LP vir landelike ontwikkeling en grondhervorming.

Sy en lede van ander politieke partye was deel van ’n groep wat saam met die portefeuljekomitee vir landelike ontwikkeling en grondhervorming twee weke gelede grondprojekte in die Vrystaat besoek het.

Nie alle projekte misluk nie, maar dit lyk of bedrog van miljarde rande by sommige betrokke kan wees, sê Steyn. Op die grondeis-plaas Bethani het die Regering 172 huise en ’n skool gebou, terwyl slegs vyf gesinne op die plaas oor is.

By Diyatalawa (staatsgrond naby Harrismith) het die staat in een jaar R4 476 069 bestee aan die bewerking van 418 ha. Daar is geen rekord van die geld wat gebruik is om ander grond daar te bewerk nie.

R15 657 per bees

Die Regering het vir dieselfde plaas 190 beeste gekoop vir R1,881 miljoen (oftewel sowat R15 657 stuk), terwyl die gemeenskap nie vir beeste gevra het nie.

Van die beeste het gevrek, ander is onder begunstigdes verdeel en is nie meer op die plaas nie. Op dié plaas is ook huise gehou sowel as ’n skool van sewe vertrekke vir R8 miljoen en ’n crèche vir R4 miljoen. Dit staan leeg en is 2 km van waar die gemeenskap bly en ’n bestaande skool en crèche is.

Die Regering het minstens R30 miljoen aan Zoopjefontein bestee. Tien Boranbulle, waarvan een R1 miljoen gekos het, 800 skape, 40 ha appels onder beskutting en melktenks is gekoop vir wat beskou word as die Regering se “trofee swart boer”, sê sy.

Amptenare van die provinsiale departement sê dit gebeur met “druk van bo” en hulle het nie beheer daaroor nie. Hoë profiel ANC-politici se name word in dié verband genoem, sê Steyn. Verskeie skriftelike vrae is aan die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming voorgelê na aanleiding van die besoeke.

5 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.34
+0.7%
Rand - Pond
21.05
+1.1%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,771.82
+0.2%
Silwer
22.19
-0.3%
Palladium
1,856.14
-1.1%
Platinum
991.00
-0.9%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Baie om te bied niemand om mee te deel.
Ek is n ongekompliseerd man wat net opsoek is na goeie geselskap en moonlike geluk in die toekoms dis al.
Son en see mens.
Eks stil en op my plek. Praat met diere darem nog nie met my self nie. Hou van berg klim en fiets ry. Visvang en rugby glad nie my ding nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot