AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grondhervorming hou groot gevaar in

Boere kan sonder vergoeding van die helfte van hul plase ontneem word, waarsku Dave Steward van die FW de Klerk-stigting.

Die voorstelle waarvolgens boere 50% van hul plase aan werkers moet afstaan, hou uiters ernstige gevolge vir eiendomsregte, voedselsekerheid en die toekomstige volhoubaarheid van die landbousektor in.

“Mens kan net hoop dat daar nog aansienlike aanpassings aangebring sal word tydens die onderhandelingsproses wat nog voorlê,” sê mnr. Dave Steward, uitvoerende direkteur van die FW de Klerk-stigting. Hy het in reaksie op die beleidsvoorstelle gesê die kruks van die saak is dat boere sonder vergoeding van die helfte van hul plase ontneem sal word.

“Só ’n aanval op eiendomsregte sal onvermydelik die rooi ligte laat flikker by graderingsagentskappe wat reeds die ontwikkeling van regereringsbeleid met toenemende kommer dophou.”

Hy meen boere se basiese funksie van voedselproduksie sal ondermyn word deur ’n gesamentlik bestuursproses. “Net soos baie ander fasette van die Regering se toenemend aggresiewe rasse-beleid, is hierdie jammerlike en lomp voorstelle se oorprong enersyds in die Nasionale Demokratiese revolusie met sy fiksasie op konflik van die verlede en, andersyds, op totale wanbegrip oor hoe moderne ekonomieë funksioneer.”

Steward vra wat die Regering sal laat stop by 50%. “As die staat eers die beginsel van eiendomsreg laat vaar het en wanneer boere genoeg bestuursvaardighede aan hul werkers oorgedra het, hoekom sal die werkers se aandeel dan nie net na 60%, 80% of selfs 100% opgestoot word nie?”

Hy beklemtoon dat daar net 37 000 kommersiële boere in die land oor is en hulle gemiddelde ouderdom is ouer as 60 jaar. Weens die struikelblokke van grondhervorming en plaasaanvalle wil hulle kinders ook nie meer boer nie. Die werklike uitdaging vir die Regering is om boere te oortuig om aan te hou boer en steeds die voedsel te produseer waarvan almal afhanklik is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
+0.8%
Rand - Pond
19.36
-0.2%
Rand - Euro
17.25
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,637.50
+0.9%
Silwer
18.68
+1.8%
Palladium
2,072.17
+1.4%
Platinum
863.26
+1.2%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,361
+0.1%
Alle aandele
63,733
+0.2%
Hulpbronne 10
56,135
-0.1%
Industriële 25
79,389
-0.2%
Finansiële 15
14,138
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
So sorts soos stoop
N ma Nuwe mense ontmoet Hier vir nou Hou van kook en kos maak Praat met my Wie weet wat wag Sien uit vir wat voorle Lus vir die lewe
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot