AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9689,6
63,60
CORN
03 Feb
-
4540
-60,00
SOYA
03 Feb
-
9300
-30,00
SUNS
03 Feb
-
11091
-270,00
WEAT
03 Feb
-
6695
-33,00
WMAZ
03 Feb
-
4317
-12,00
YMAZ
03 Feb
-
4380
-41,00
Skenk 'n artikel

Grondhervorming in SA: 5 mites ontmasker

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Verskaf.
Foto: Verskaf.

Suid-Afrika het verder gevorder met grondhervorming as verwag, en skeefgetrekte syfers maak dit moeilik om die realiteit van grond en die landbou te verstaan.

In 1994, toe Suid-Afrika ’n demokrasie geword het, het wit boere 77,58 miljoen ha landbougrond van die totale grondoppervlakte van 122 miljoen ha besit. Die nuwe regering het homself die teiken gestel om 30% van dié grond binne vyf jaar te herverdeel.

Die teikendatum is al telkens verskuif en is nou 2030. Daar word algemeen geglo dat 8-10% van grond al herverdeel is. Maar dit is verkeerd, soos hieronder bewys sal word, aangesien dit ’n paar sleutelstatistieke uitlaat. Net 17-20% van die 77,58 miljoen ha is geskik vir oesgewasse, besproeiing en tuinbou.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.14
-0.3%
Rand - Pond
20.98
-0.4%
Rand - Euro
18.71
-0.3%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,025.99
+0.1%
Palladium
1,697.04
+1.6%
Goud
1,913.84
+0.1%
Silwer
23.50
+0.1%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
73,831
+0.3%
Alle aandele
79,990
+0.2%
Hulpbronne 10
74,726
+0.1%
Industriële 25
103,007
+0.4%
Finansiële 15
16,611
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Hardwerkende man wat hou van die natuur en besig wees.
Ek is n pappa van 4 kinders (2 seuns en 2 dogters). Hou baie van die buite lewe en geniet dit baie om te dans. n Aand uit is net so nodig soos n Sondag middag op die bank. Vat...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot