AFGRI
BEAN
02 Des
-
9279,2
-85,80
CORN
02 Des
-
4548,6
3,60
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
10830
-56,00
WEAT
02 Des
-
6715
-30,00
WMAZ
02 Des
-
5051
-76,00
YMAZ
02 Des
-
4918
-41,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Grondhervorming kos landbou miljarde

Die grondhervormingsprogram in Zimbabwe het dié land al sowat $12 miljard aan landbouproduksie laat inboet, aldus die CFU.

Die grondhervormingsprogram in Zimbabwe het dié land al sowat $12 miljard aan landbouproduksie laat inboet, aldus die Commercial Farmers Union (CFU).

Luidens ’n berig op Fin24.com het die 87-jarige pres. Robert Mugabe daarop aangedring dat koloniale onregte met sy hervormingsprogram reggestel moet word en dat niemand meer as een plaas mag besit nie.


Mnr. Deon Theron, voormalige voorsitter van die CFU, sê volgens ’n opname wat hulle onlangs gedoen het, is vasgestel dat Mugabe en sy familie 39 plase in dié land besit. 


“Volgens rekords is die oorgrote hoeveelheid grond aan senior politici, senior lede van die veiligheidsowerhede, regters, sogenoemde oorlogsveterane, mense in burgerlike diens, hoëprofiel-klerke en familielede van senior politici gegee,” sê Theron.


Ekonomiese ineenstorting

Theron lê die ekonomiese ineenstorting in Zimbabwe voor die deur van die beslagleggings op grond wat die afgelope dekade in die land plaasgevind het. “Plase wat vroeër hoogs produktief was en nou deur die staat besit word, produseer nou óf baie min óf niks.”


Sedert Mugabe se grondhervormingsplan in 2000 ingestel is, is meer as 3 000 van die land 4 500 plase deur militêre ondersteuners beset. Die land was vroeër ’n uitvoerder van voedsel, maar tans maak hy staat op internasionale hulp om sy mense te voed.


Volgens die Verenigde Nasies se jongste opname het Zimbabwe ’n bykomende $73 miljoen nodig om hongersnood af te weer in dié streke wat tans deur droogtes geraak word. Die land se behoeftes is vroeër reeds op $415 miljoen vir die jaar geskat.


Bron: Fin24.com

4 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
+0.4%
Rand - Pond
21.45
+0.2%
Rand - Euro
18.41
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.92
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.8%
Goud
1,801.59
-0.1%
Silwer
22.71
-0.2%
Palladium
1,936.00
-0.5%
Platinum
1,043.00
-0.1%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,279
-0.9%
Alle aandele
74,365
-0.9%
Hulpbronne 10
74,136
-2.4%
Industriële 25
91,820
-0.4%
Finansiële 15
15,375
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot