AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Grondhervorming moenie benadeel’

Grondhervorming behoort niemand te benadeel nie, sê Agri Limpopo.

‘As ’n individu vir grondhervorming moet opdok, kan dit nooit regverdig en billik teenoor hom wees nie.’

Grondhervorming is ’n nasionale verantwoordelikheid en ’n individuele burger kan nie vir die koste daarvan verantwoordelik gehou word nie, sê Agri Limpopo in kommentaar op die regering se Onteieningswetsontwerp.

Die organisasie sê hy is ’n vennoot van die Pro-Agri-groep van vorige Boer van die Jaar-wenners en die African Farmers’ Association of South Africa (Afasa), wat almal saam voorstanders is van die implementering van die grondhervormingsmodel in die Nasionale Ontwikkelingsplan (die “Karaan-plan”). Dus lewer hy sy eie kommentaar, wat onafhanklik van die nasionale liggaam, Agri SA, is.

Mnr. Willem van Jaarsveld, uitvoerende hoof, sê die wet moet dit duidelik stel dat geen individu in ’n slegter posisie gelaat mag word as voor onteiening nie. “As ’n individu vir grondhervorming moet opdok, kan dit nooit regverdig en billik teenoor hom wees nie. Net so kan daar nie van hom verwag word om vir ’n duur regsproses te betaal as amptenare swak beslissings oor billike vergoeding maak nie. Die staat moet dan die koste betaal.”

Bewaarder

Agri Limpopo sê daar moet deeglik oor openbare belang besin word. “Weens die grondsake-departement se slegte geskiedenis is die meeste van ons lede wat begunstigdes van grondhervorming was, vandag slegter daaraan toe as voor hulle toegang tot grond gekry het. Hulle het geen toegang tot finansiering nie omdat grond nie as kollateraal aangebied kan word nie.”

Van Jaarsveld sê dit kan nie in nasionale belang wees om ’n produktiewe boer – gegrond op sy velkleur – wat baie werkers in diens het, te vervang met ’n swart boer wat nie die vermoë of ondersteuning het om die boerdery voort te sit nie. Daar is ook ernstige kwellinge oor eienaarskap en die beginsel dat die staat net optree as bewaarder van die grond en nie eienaarskap aanvaar nie, sodat geen vergoeding dan nodig is nie.

Agri Limpopo vra landbougrond moet uitgesluit wees van enige kategorie van bates waarvan die staat die bewaarder kan word. Grond vorm die grondslag vir landbou-finansiering en as die staat dit in bewaring neem, sal kapitaal vir produksie net van die staat verkry kan word.

Dit sal voedselsekerheid in duie laat stort, sê Van Jaarsveld. Ook wat betaling by onteiening betref, wil Agri Limpopo hê die staat moet die volle vergoeding betaal voor die reg van besitneming oorgedra word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot