AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondhervorming moet polities-volhoubaar wees

Grondhervorming moet hulpbronvolhoubaar wees, maar belangriker nog, dit moet in Afrika ook polities volhoubaar wees. Dié waarskuwing is deur mnr. Jan de Wet, voorsitter van die Namibiese Landbou-unie (NBU) op die Agri SA-kongres gerig.

Grondhervorming moet hulpbronvolhoubaar wees, maar belangriker nog, dit moet in Afrika ook polities volhoubaar wees. Dié waarskuwing is deur mnr. Jan de Wet, voorsitter van die Namibiese Landbou-unie (NBU) op die Agri SA-kongres gerig.

Mnre. De Wet en Doug Taylor-Freeme, vise-voorsitter van die Zimbabwe Farmers' Union, het gepraat oor die situasies in hul onderskeie lande en die boodskap was duidelik dat betyds en deeglik onderhandel word oor grondhervorming.

Mnr. De Wet het gesê alle boere moet net as boere gesien word en nie party as opkomende boere nie. Daar moet geen "strepe" tussen groepe getrek word nie. Daar is ook wit opkomende boere en deur onderskeid te tref, word gediskrimineer.

Verseker toegang tot die Regering, was sy raad aan Suid-Afrikaanse boere. Dit is al hoe die Regering oortuig kan word dat die landbou wel belangrik is.

Wat pres. Sam Njoma van Namibië se uitsprake betref, het hy gesê hul president het die versekering gegee dat Namibië nie 'n situasie soos die in Zimbabwe kan bekostig nie en dat die vryemarkbeginsels gehandhaaf sal word. Daar is plek vir blanke boere in Namibië, maar hy meen grondhervorming vorder te stadig.

Mnr. Taylor-Freeme het gesê ondanks die chaos wat oor Zimbabwe se landbou spoel, bly blanke boere in daardie land vasberade om 'n werkbare oplossing te vind, hoewel daar in dié stadium niks in sig is nie.

In party van Zimbabwe se provinsies funksioneer net 13 % van boerderye. Werktuie staan en verroes want grond mag nie bewerk word nie. Maatskappye wat landbouwerktuie en -middels verkoop, sluit op groot skaal hul deure. Dít terwyl 6 miljoen Zimbabwiërs hongersnood in die gesig staar.

18 Oktober 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot