AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9000
-16,00
CORN
05 Okt
-
4897
17,00
SOYA
05 Okt
-
9245
-20,00
SUNS
05 Okt
-
10203
-7,00
WEAT
05 Okt
-
7199,8
30,80
WMAZ
05 Okt
-
4947
31,00
YMAZ
05 Okt
-
4865
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondhervorming moet vinniger vorder

Die belangrikheid van vinniger vordering met grondhervorming en boervestiging volgens die riglyne van die strategiese plan vir landbou is op die kongres herbevestig.

"Dit is in die belang van die landbou en alle gemeenskappe dat georganiseerde landbou daadwerklik moet verseker dat Suid-Afrika suksesvol aanpas en dat wit kommersiële boere nog 'n plek in die land het," het mnr. Lourie Bosman, voorsitter van Agri SA se grondsakekomitee gesê.

"In Zimbabwe het die pot ná 20 jaar oorgekook. Ons het nie soveel tyd nie. As die Regering misluk, sal ons as boere die skuld kry," het mnr. Thinus Ferreira van Agri Oos-Kaap gesê.

'n Siening wat onnodig tot die verpolitisering van die proses bydra en uit die weg geruim moet word, is dat wit kommersiële boere 87 % van die land besit. Mnr. Bosman sê die beskikbare statistiek wys dit is sowat 67 %. "Sedertdien is nog 'n paar miljoen hektaar aan opkomende boere oorgedra.

"Daar is ook reeds vyf keer soveel grond deur middel van die vrye mark van wit na swart besit oorgedra as deur die staat se programme."

Nog 'n siening wat deur die Regering in die verkiesingsaanloop in 1994 geskep is, is dat almal wat aansoek doen op grond geregtig is. "Daar sal sterk uitsprake moet wees om mense te oortuig dat slegs geldige eise kan slaag."

Mnr. Bosman sê 'n derde persepsie is dat grond rykdom bring. Mense sonder kennis vor ervaring van boerdery word gewerf om vir LRAD-programme aansoek te doen. Dit kan nie werk nie en talle voorbeelde van mislukking is beskikbaar.

Mnr. Wilco Beukes van Agri Noordwes het gesê spontane, markgedrewe hervorming lewer die volhoubaarste resultate en moet die uitgangspunt. Die Regering probeer die proses verhaas, maar onkunde, swak administrasie en gebrekkige dienslewering kelder die programme.

25 Oktober 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.73
-0.6%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,712.67
-0.8%
Silwer
20.67
-1.9%
Palladium
2,319.00
-0.2%
Platinum
924.50
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,462
-0.6%
Alle aandele
65,911
-0.6%
Hulpbronne 10
63,505
-1.7%
Industriële 25
79,775
-0.4%
Finansiële 15
14,104
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot