AFGRI
BEAN
30 Mrt
-
9774
0,00
CORN
30 Mrt
-
4642
0,00
SOYA
30 Mrt
-
8220
0,00
SUNS
30 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
30 Mrt
-
6630
0,00
WMAZ
30 Mrt
-
3950
0,00
YMAZ
30 Mrt
-
4027
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Grondhervorming verander struktuur

Die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming skei sy tak vir grondhervorming en administrasie in twee.

Om grondhervorming meer vaartbelyn te maak, verdeel die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming nou sy tak vir grondhervorming en administrasie in twee strategies gerigte takke.

Die een tak sal hom slegs op die herverdeling van grond en die ontwikkeling daarvan toespits, terwyl die ander een op grondbesit en administrasie sal fokus.

Mnr. Mdu Shabane, direkteur-generaal van die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, sê in die departement se 2013/’14 jaarverslag dat die siening dat kwessies by die aankoop van grond en herverdeling gespesialiseerde fokus benodig, die motivering was om die tak só te verdeel.

Daar was ook ’n besef dat meer aandag aan grondbesitstelsels en die administrasie van grond gegee moet word. “Terwyl die herstruktureringsproses aan die gang is, is 153 586 hektaar grond aangekoop en 119 plase het ondersteuning deur middel van die herkapitaliserings- en ontwikkelingsprogram gedurende jaar onder hersiening gekry.”

Shabane wys ook uit dat bystand via die bestuursprogram vir diere en veld aan gemeenskappe verleen is om hul produksievermoë te verbeter. ’n Honderd meer projekte, wat besproeiing en die landbou inlsuit, was deur die bestuursprogam voltooi teenoor die aanvanklike teiken van 182 projekte. Die Kommissie vir gondeise het ook in die boekjaar 270 grondeise afgehandel en 292 eise gefinaliseer.

Teen die einde van die boekjaar was 5 000 plase, wat altesaam 4,2 miljoen hektaar beslaan, sedert 1994 oorgedra. Nagenoeg 80 000 grondeise (3,5 miljoen hektaar) is afgehandel en 1,8 miljoen mense het hierby baatgevind, het mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, gesê.

Die departement het nou sy eerste vyf-jaar siklus as nuut gevormde departement voltooi. Die departement het voor 2009 as die Departement van Landbou en Grondsake bekendgestaan.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.1%
Rand - Pond
22.36
-0.3%
Rand - Euro
19.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.4%
Rand - Jen
0.14
-0.4%
Platinum
971.42
+1.2%
Palladium
1,448.53
0.0%
Goud
1,968.19
+0.2%
Silwer
23.50
+0.7%
Brent-ruolie
78.28
-0.5%
Top-40
70,865
0.0%
Alle aandele
76,480
0.0%
Hulpbronne 10
66,658
0.0%
Industriële 25
103,311
0.0%
Finansiële 15
15,614
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot