AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grondherwinning moet fokus word

Om die wêreld te voed sal soveel bewerkbare grond as moontlik vir landbouproduksie aangewend word.

Dit is ’n volslae fout om grond as onbelangrik te ag, want lewens hang daarvan af en daarom moet grondherwinning ’n voorkeursaak wees, meen, me. Inge Kotze, senior programbestuurder vir volhoubare landbou by die Wêreldnatuurfonds (WWF).

Om die geskatte nege miljard mense te voed wat teen 2050 die wêreld sal bewoon, moet die beskikbaarheid van voedsel met 70% groei. Siende dat Afrika 60% onbewerkbare landbougrond beskikbaar het, is alle oë op die vasteland gerig om dit te verwerklik. Om dit te vermag moet 6 miljoen hektaar per jaar in bewerking gebring word.

Kotze het gesê die landbou kan nie voortbestaan sonder water en grond nie. Altesaam 55% van die wêreld se grond is reeds onder voedselproduksie en hoë vlakke van watertekorte is reeds sigbaar. “In die laaste 150 jaar het ons meer as die helfte van die bogrond gebruik en jaar na jaar gebruik ons meer. Ons eet letterlik in ons planeet in.”

Sy het uitgewys dat altesaam 80% van die land se grond uit plaasgrond bestaan, wat of deur kommersiële boere besit word of onder tradisionele, of kommunale, eienaarskap val. “Ons het slegs 3% hoogsvrugbare grond in die land, waarvan 13% onder besproeiing is, 69% geskik is vir weiding, 25% van die grond baie kwesbaar en vatbaar vir erosie is en slegs 1% is ’n kombinasie van goeie grond en ’n voldoende klimaat vir droëlandgewasse.”

Kwesbaar

Volgens die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) kom 50% van die mees vrugbare grond in Mpumalanga voor. Altesaam 12% van die vrugbare grond word reeds vir mynbou gebruik en nog 13% is vir mynbou geoormerk.

Met landbougrond wat reeds skaars is, raak dit al hoe moeiliker vir die landbousektor om die balanseringstoertjie vir ekonomiese groei en ontwikkelingsgeleenthede by te bring. Kotze meen die landbou is een van die mees kwesbare sektore in terme van die balansering van ekonomiese groei en ontwikkelingsgeleenthede in die land. Sy glo grond is een van die mees sentrale kwessies in die water, energie en voedsel neksus en voel dat emosie uit die hoogs gepolitiseerde debat oor grond gehaal moet word en daar op grondherwinning gefokus moet word.

“Daar moet gepraat word oor hoe ons hoogs bewerkbare landbougrond tot sy maksimum potensiaal binne ons natuurlike hulpbronne benut en hoe ons die landbou ondersteun om grond te beskerm,” het Kotze benadruk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot