AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grondoordrag: Te min geld die haakplek

Te min geld by die Departement van Grondsake en die Land Bank vertraag grondhervorming en die oordrag van grond aan agtergeblewenes, nie grond wat nie beskikbaar is nie. Grondeienaars stel genoeg grond in die ope mark beskikbaar.

Só sê mnr. Hans van der Merwe, hoofdirekteur van Agri SA. Hy het in 'n striemende aanval op prominente politieke leiers gesê daar is heelwat frustrasie weens die Regering se gesloer met grondhervorming. Die oorsake is eerder die Regering se onvermoë, rompslomp en uitgerekte prosesse vir swart bemagtiging. Dit vertraag die oordrag van grond en lei dikwels tot transaksies wat nie slaag nie.

Hy vind dit jammer dat 'n hooggeplaasde politikus kommersiële boere met onteiening dreig om die oordrag van grond aan voorheen benadeeldes te bespoedig. Dit misken die goedgesindheid en samewerking van boere en skep ongunstige sieninge wat nie in belang van die grondhervormingsproses is nie.

Volgens 'n berig in 'n Gautengse dagblad het die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor landbou en grondsake, mnr. Neo Masitela, in die Vrystaat aan boere gesê as grondeienaars nie hul ongebruikte grond vrywillig aan die Regering verkoop nie, sal die Regering die onteieningswet gebruik om hulle te dwing. "In Suid-Afrika is dié wet nog nooit gebruik sedert die nuwe Grondwet in werking getree het nie. Grondeienaars wat nie wil saamwerk nie, moenie veroorsaak dat die Regering dié wet nou moet opdwing nie," het hy glo gesê.

Mnr. Van der Merwe verwerp aantygings dat grondeienaars met groot stukke ongebruikte grond sit wat eerder vir grondhervorming aangewend kan word. "Feitlik alle grond wat deur kommersiële boere besit word, word produktief benut. Dit maak geen ekonomiese sin om kommersiële boerderygrond onbenut te laat lê nie." "Misdaad, soos diefstal, is dikwels die rede waarom grond nie so produktief gebruik word as wat die geval behoort te wees nie. Kleinveeboerdery, byvoorbeeld, het in sommige gebiede onmoontlik geword weens veediefstal. Deur na onbenutte grond te verwys, sinspeel die politici daarop dat boere met grond mors en selfsugtig is, wat nie die werklikheid weerspieël nie. Sulke uitlatings skep onnodige spanning, sowel as die indruk buite Suid-Afrika dat grondhervorming in Suid-Afrika nie sal slaag sonder die gebruik van gedwonge maatreëls nie." Mnr. Van der Merwe het verwys na 'n groep kommersiële boere in die Noord-Kaap en KwaZulu-Natal wat saamwerk om grond aan swart boere oor te dra en hulle help om die grond produktief te gebruik. Wanneer die boere met die Departement van Grondsake hieroor probeer praat, is amptenare glad nie haastig om te reageer nie. "Ons praat nie hier van ander se grond nie. Ons praat van die boere se eie grond. Hulle is bereid om te saam te werk om grondhervorming te bespoedig, maar loop hulself teen trae en lakse amptenare vas." 20 Desember 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot