AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondoudit gaan bespoedig word

Die grondoudit gaan bespoedig word. Dié besluit is gemaak na aanleiding van pres. Jacob Zuma se Staatsrede en die stadige vordering van dié proses.

Die grondoudit gaan bespoedig word. Dié besluit is gemaak na aanleiding van pres. Jacob Zuma se Staatsrede en die stadige vordering met die proses.

Dit is een van die kwessies wat onder die soeklig gekom het tydens ‘n vergadering van die nasionale verwysingsgroep wat die groenskrif oor grondhervorming debatteer.

Volgens mnr. Lechesa Tshenoli, Adjunkminister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, sal daar ‘n bedrag van R60 miljoen beskikbaar gemaak word om die oudit af te handel.

Van die faktore waaraan die stadige vordering toegeskryf word, is ‘n gebrekkige kapasiteit om die “groot taak” te hanteer. Nog ‘n uitdaging wat uitgewys is, is die feit dat die departement met munisipaliteite moet saamwerk, wat die proses verder vertraag.


Staat word “gemelk”

Intussen sê Tshenoli die beginsel van gewillige koper en gewillige verkoper en die uitdagings wat dit inhou is ook in breë trekke bespreek. Hy sê sodra die staat vir iets soos grondhervorming begin grond koop, is dit die enigste koper, en word dit uitgebuit. “Sodra dit net die staat is wat koop, word dit gemelk!”


Pryse wat opgestoot word, is as ‘n groot probleem uitgewys. Verder sê Tshenoli die feit dat die proses uitgerek word en onderhandelinge lank vat om tot ‘n punt te kom, is ‘n tweede probleem.


Tshenoli sê tydens die vergadering het dit duidelik geword dat twee van die ses werkgroepe wat deel van die verwysingsgroep uitmaak, nie na wense vorder nie. Dié twee groepe is die oor kommunale grondeienaarskap en die bestuursraad vir grondregte. Hy sê hulle vordering sal voortaan fyn dopgehou word.


Hou Landbouweekblad dop vir meer inligting.


18 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.73
+0.6%
Rand - Pond
20.18
+0.1%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,709.03
+0.5%
Silwer
20.86
+0.7%
Palladium
2,335.00
+5.0%
Platinum
920.50
+1.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,406
+2.7%
Alle aandele
65,892
+2.6%
Hulpbronne 10
63,762
+3.4%
Industriële 25
79,479
+2.5%
Finansiële 15
14,071
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot