AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondoudit voltooi, sê Nkwinti

Die lang verwagte grondoudit is voltooi, het Minister Gugile Nkwinti in die Parlement gespog.

’n Papier-swaaiende mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, het die opposisie se mond in die Parlement gesnoer met sy aankondiging dat die oudit vir staats- en private grond voltooi is.

Die Ouditeur-Generaal het die departement die afgelope jare 'n gekwalifiseerde oudit gegee omdat sy grondoudit uitstaande was. 'n Duidelike opgewonde Nkwinti het die dokument, wat grafika bevat van hoeveel private grond aan blankes in die land behoort, op die podium rondgeswaai toe hy deelgeneem het aan die debat oor pres. Jacob Zuma se staatsrede.

Die staat besit 22% van die land se grond, met 78% wat in private hande is. Volgens Nkwinti word die meeste van die private grond deur wit mense besit. Hy het onder meer die Noord-Kaap uitgesonder wat grootliks in wit hande is.

Buitelanders en etniese groepe
Statistieke van die departement toon dat staatsgrond sowat 26 miljoen ha beloop en dat 96 miljoen ha private grond is. Hy het uitgewys dat daar nog ontleed moet word hoeveel van die private grond in buitelanders en die verskillende etniese groepe se besit is. “Die persepsie bestaan dat grondhervorming gefaal het. Dis veral die opposisie partye wat so meen. Wel, dit was stadig, maar het nie gefaal nie.”

Altesaam 4 813 plase wat meer as 4 miljoen hektaar beloop, is sedert die begin van die grondhervormingsproses oorgedra. Die staat het hierdie grond teen R12,9 miljard aangekoop. Maar 696 plase moes weer hergekapitaliseer word en is nou wéér in bedryf, nadat dit in die moeilikheid geraak het, het Nkwinti gesê.

Altesaam R1,8 miljard is gebruik vir infrastruktuur op hierdie hergekapitaliseerde plase. Van die 696 plase is 332 vir saaiboerdery en 364 vir vee.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-0.2%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,720.71
-0.3%
Silwer
20.83
-1.1%
Palladium
2,298.50
-1.0%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,840
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot