AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondplan is oor boere traag is – Nkwinti

Grondeienaars is traag om met planne vir grondhervorming na vore te kom, derhalwe is die 50%-plan bedink, sê mnr. Gugile Nkwinti.

Hy was genoop om ’n sterk politieke standpunt in te neem om oplossings vir die kwessie van die herverdeling van grond te kry omdat grondeienaars traag is om met oplossings na vore te kom, sê mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming.

“Dit is die tweede keer dat ek hulle die geleentheid gee: As hulle nie wil help met die hervorming van grondbesitstelsel nie, sal ons die grond afvat.”

Hy meen die voorstel om 50% van boere se grond aan plaaswerkers te gee en hulle nie daarvoor te vergoed nie, maar eerder die geld in ‘n beleggings- en ontwikkelingsfonds te hou, is ‘n billike voorstel. Die beleggings- en ontwikkelingsfonds sal deur die boer en die werkers hanteer word. “Die rede waarom ons die geld in so ‘n fonds wil sit, is om die plaas te ontwikkel en te verseker diegene wat nie meer deel van die plaas wil wees nie, so kan doen.”

Toe die “Finale beleidsvoorstelle oor die versterking van die relatiewe regte van mense wat die grond bewerk” aan die lig kom vóór die verkiesing, is dit uitgekryt as ‘n verkiesingsfoefie.

“Die bespreking hieroor het het reeds in Junie verlede jaar met belanghebbendes begin. “Ek het landbou-organisasies in 2010/’11 gevra om ekonomiese veranderlikes te gebruik om my te help om ‘n regime tot stand te bring van hoe ‘n klein-, middel-, en kommersiële plaas bepaal kan word. Veral omdat elke provinsie anders is en daar verskeie soort kommoditeite is.

“Ek het hulle meegedeel ek wil nie politieke maatreëls instel om die kategorieë te bepaal nie. Maar nee, hulle het met niks na vore gekom nie. Hulle het my slegs ingelig dat kleiner plase teen die internasionale neiging is.

“Dis die dat ek nou politieke maatreëls, soos uiteengesit in die Vryheidsmanifes en die Grondwet, gebruik om grond te gee aan mense wat dit bewerk.

In die laaste werkgroepvergadering wat die kwessie hanteer, dit sluit die georganiseerde landbou in, is besluit om dié voorstel te loods. “Ons wil hê boere moet vrywillig na vore kom. Ek het hulle gevra waar is die vrywilligers?

“Ek het hulle (die georganiseerde landbou) tot einde April gegee om die kwessie te hanteer. In Suid-Afrika het ons die verantwoordelikheid om grond te verdeel. ‘n Skamele 35 000 kommersiële boere het die verantwoordelikheid om 95% van die land se kos te produseer. Dit is nie volhoubaar nie en ons kan nie met so ‘n situasie voortgaan nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
+0.1%
Rand - Pond
20.03
+0.7%
Rand - Euro
17.69
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.61
-0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,663.69
+0.2%
Silwer
19.22
+1.0%
Palladium
2,166.00
-0.0%
Platinum
866.00
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot