AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondplan kan werkers mislei – Fawu

Moenie werkers op plase mislei deur beloftes aan hulle te maak wat nie werklikheid gaan word nie, waarsku Fawu.

Die voorstel dat plaaswerkers ’n aandeel van 50% in die boerderybedrywighede van hul werkgewers moet kry moet met die grootste omsigtigheid benader word, sê die Food and Allied Workers Union (Fawu).

Die rede vir dié waarskuwing is omdat die unie nie wil hê dat plaaswerkers nie mislei moet word dat hulle ‘n “betekenisvolle aandeel” van 'n plaas besit, net om later uit te vind dat die winste nie na hulle gekanaliseer word nie.

Die Regering het ’n beleidsvoorstel die lig laat sien wat lui dat kommersiële boere 50% van hul plase aan hul werknemers moet oordra. Dié beleidsvoorstel is egter nog nie van krag nie. Alle belanghebbendes moet nog bydrase lewer.

Dieselfde voordele as ander werkers
Fawu sê hy meen wel dat plaaswerkers bestaanbare lone moet verdien, onder draaglike omstandighede werk en dieselfde voordele as baie ander werkers in die ekonomie moet geniet, ten spyte van hierdie nuwe voorgestelde eienaarskap van bates.

Mnr. Katishi Masemola, algemene sekretaris van Fawu, sê hoewel die beginsel van 50% aandeelhouding in plase aanvaarbaar is, is dit die klein jakkalsies wat die wingerd verinneweer.

Praktiese besonderhede waarna gekyk sal moet word, is kwessies, soos onder meer individuele aandeelhouding teenoor kollektiewe aandeelhouding en die uitoefening van regte, die beheer en/of besluitneming, die aandeelhouer se verantwoordelikhede en regte, verteenwoordiging in direksies en die pligte van trustees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.17
+0.1%
Rand - Euro
17.60
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,725.19
+1.5%
Silwer
21.18
+2.3%
Palladium
2,320.50
+4.3%
Platinum
936.83
+3.6%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot