AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grondplan moet sakesin maak – Agri SA

Grond is vir almal 'n emosionele kwessie, maar Agri SA wil hervorming beding wat sakeslim is, het dr. Theo de Jager gesê.

Agri SA sal ’n grondhervormingsplan beding wat sakesin maak.

Dit is die onderneming wat dr. Theo de Jager, adjunkvoorsitter, by die jaarkongres van die Melkprodusente-organisasie (MPO, Noordelik) aan boere gegee het. “Ons gaan niks beding wat nie meer wins in jou sak kan beteken en volhoubaar is nie.”

De Jager het gesê boere moet egter besef hulle gaan in die proses êrens iets moet prysgee. “Die groot vraag is of ons ons verlies kan bestuur en in ’n goeie sakegeleentheid kan omdraai.”

Hy het boere gevra om betrokke te raak. “Almal moet help. Dit is moeite. Dit vra jou tyd. Dit vra jou inset.”

Hy praat gereeld met boere en is optimisties. “Die landbou in Suid-Afrika is reg hiervoor. As ons die beleidsomgewing en die ruimte kry, gaan ons hierdie wa deur die drif trek. Jy moet net doodseker wees jy is deel hiervan.”

Grond is vir almal ’n baie emosionele kwessie. “Ons het ’n ding oor grond. Ons tree op asof ons gemaak is uit die stof op ons plase. Ons artikuleer ons identiteit in terme van ons grond. Dit maak die kwessie so ongelooflik emosioneel en dit is die verkeerdste omgewing om uit te onderhandel.”

De Jager het gesê ’n mens moet probeer om ’n paar treë terug te staan om die geheelbeeld te sien. “Dit is vir boere, grondloses, vakbonde en die Regering moeilik om dit te doen.”

Volgens hom is die skerpste punt van konflik tussen kommersiële boere en die Regering die vergoeding wat die staat bereid is om vir plase te betaal. “Die staat wil net 50% betaal.”

De Jager sê dit is nie omdat die staat te min geld het nie. “Dit gaan waarskynlik ten diepste daaroor dat meer as net die ouens in rooi oorpakke glo huidige grondbesitpatrone het op onregmatige wyse tot stand gekom het. Hulle wil voor ’n verkiesing vir hul steunbasis kan sê: Ons het nou genoeg van daardie grond teruggevat. En jy kry nie hierdie gevoel van ‘terugvat’ as jy markwaarde daarvoor betaal het nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.3%
Rand - Pond
19.21
+0.6%
Rand - Euro
17.30
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,629.27
0.0%
Silwer
18.19
-1.1%
Palladium
2,081.50
+0.3%
Platinum
843.00
-1.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,685
-1.6%
Alle aandele
63,027
-1.6%
Hulpbronne 10
56,739
-0.5%
Industriële 25
77,733
-1.9%
Finansiële 15
13,961
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot