AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondpryse daal, daal, daal

Dalende grondpryse plaas nog meer druk op boere wat reeds sukkel om kop bo water te hou.

'n Ontleding van grondpryse in drie provinsies toon kommerwekkende tendense en is 'n rede tot kommer vir grondeienaars in dié provinsies.

Die ontleding van grondverkope is van transaksies vir grond wat groter is as 10 ha in Limpopo, Gauteng en KwaZulu-Natal vanaf Junie verlede jaar tot Mei vanjaar.

Ses distrikte in Limpopo toon dalende grondprysneigings. Grondpryse in die distrik Musina het met 15,3% gedaal en met 9,8% in die distrik Soekmekaar. In die provinsie was daar 522 ooreenkomste in 13 distrikte wat 206 066 ha teen R2,814 miljard behels het. Daarvan was 19% transaksies van kleur. Dié soort transaksies sluit in verhandelings tussen individue, regeringsaankope van landbougrond en grond verkry vir stedelike ontwikkeling.

Dit het 16,2% van al die verhandelde hektare in Limpopo teen R444 miljoen (15,8% van die totale waarde) behels.

Dalings in elke distrik

In Gauteng was daar 505 transaksies wat 53 965 ha teen R6,927 miljard behels het. Daarvan was 130 (24,7%) ooreenkomste van kleur.

Meer as 61% van die transaksies was vir grond kleiner as 50 ha. Pryse in al die distrikte het gedaal.  Die grootste daling, van 4,7%, is in die distrik Carletonville aangeteken. Altesame 401 transaksies in KwaZulu-Natal in 12 distrikte het grond van 122 044 ha teen R2,953 miljard behels. Daarvan was 31% transaksies van kleur.

Sowat 26% van die transaksies was vir grond groter as 300 ha. Grondpryse daal in dié provinsie al hoe meer, met dalende neigings in ses distrikte. Groot dalings is veral in die distrikte Port Shepstone (14,7%) en Jozini (10,3%) aangeteken.

Statistieke vir ál die provinsies is op Landbou. com beskikbaar, asook meer besonderhede, soos wie die transaksies aangegaan het. Klik hier.

Dit behels:

¦ Statistieke.

¦ Besonderhede oor alle plaasverkope binne ’n distrik.

¦ Ontleding van die randwaarde per hektaar van transaksies in elke distrik.

* Johann Bornman is ’n ekonoom en voorsitter van Agri Development Solutions.

grond

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot