AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Grondpryse: Daling in amper 40% van VS

Dalings in grondpryse het in 38,1% van Vrystaatse distrikte plaasgevind in die 12 maande tot Mei vanjaar.

Altesame 16 van 42 distrikte (sowat 38,1%) in die Vrystaat het dalende grondprysneigings in die 12 maande tot Mei vanjaar getoon. Die ontleding van grondverkope is vir grond van groter as 10 ha.

In dié tyd is 712 ooreenkomste gesluit, wat 325 454 ha teen R4,499 miljard behels het. Daarvan was 57 transaksies van kleur – 8% van die totaal. Dalings is onder meer in die distrikte Fauresmith, Odendaalrus, Theunissen en Welkom aangeteken. Grondpryse is egter veral in die Oos-Vrystaat op, met stygings in die distrikte Clocolan, Ficksburg en Frankfort.

Tipes verhandelings

Dié soort transaksies sluit in verhandelings tussen individue (42), regeringsaankope (6) en grond verkry vir stedelike ontwikkeling (3).

Dit het 18 507 ha (5,6%) teen R832 miljoen – 18,5% van die totale waarde – behels. Van die totaal was 58 transaksies vir grond van kleiner as 50 ha (8%), met die meeste transaksies (363 of 51%) vir grond van 300 ha of groter.

Statistieke, soos bogenoemde, is vir ál die provinsies op Landbou.com beskikbaar, asook meer besonderhede, soos wie die transaksies aangegaan het. Klik hier. Dit behels:

¦Statistieke.

¦ Besonderhede oor alle plaasverkope binne ’n distrik.

¦ Ontleding van die randwaarde per hektaar van transaksies in elke distrik.

* Johann Bornman is voorsitter van Agri Development Solutions (ADS). Kontak Bornman by jchb@mweb.co.za.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek soek my beste maaitjie.
Ek is baie eerlik en opreg. Hou van buite lewe. Ek geniet n fliek en series kyk. Ek is dalk bietjie stil maar het darem nie n plesier oor my mond geplak nie. Ek is nie n...
🌻
Ek is n goed hartige mens. is lief vir die see, lekker kos , goeie geselskap. Ek is net opsoek na vriendskap
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot