AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondpryse: Impak van droogte in N-Kaap

In 11 distrikte in die Noord-Kaap toon grondpryse oor ? jaar-tydperk ? dalende neiging, blyk uit ontledings van plaasverkope.

Die volgende ontleding van grondverkope in Suid-Afrika is van transaksies vir grond wat groter is as 20 ha in die Noord-Kaap, Gauteng en Mpumalanga vanaf Augustus 2015 tot Julie 2016.

Altesame 263 transaksies is in 22 distrikte in die Noord-Kaap gesluit wat 536 188 ha teen R 1,912 miljard behels het.

Uit die verkope was 29 transaksies van kleur (11%). Dié soort transaksies sluit in aankope tussen individue, regeringsaankope van landbougrond (9) asook grond verkry vir munisipale gebiede, en private aankope (21).

Die meeste transaksies (177, of 67% van die totaal) was vir grond groter as 300 ha. Victoria-Wes was die distrik waar pryse die grootste afwaartse neiging toon, waar die twee transaksies se gemiddelde neiging oor die 12 maand met 29,6% afwaarts geneig het. Daarenteen is ses transaksies in Prieska aangeteken, waar pryse met 23,9% opwaarts geneig het.

Gauteng

In Gauteng was daar 450 transaksies wat 80 440 ha teen R5,809 miljard behels het. Daarvan was 18% ooreenkomste van kleur – ses vir landbougrond en 11 vir stedelike ontwikkeling.

Mpumalanga

In Mpumalanga was daar 403 transaksies in ses distrikte wat 137 589 ha teen R2,520 miljard behels het. Daarvan was 90 (22%) ooreenkomste van kleur, wat 26 902 ha (19,6%) insluit teen R489 miljoen (19,2% van die totale waarde). Altesame 25% van die transaksies was vir grond kleiner as 50 ha, en 29% van die transaksies was vir grond groter as 300 ha.

Lees die verskillende afdelings van die ontledings van Plaasverkope op Landbou.com hier:

* Statistiek oor die verhandeling van landbougrond per distrik binne 'n provinsie vir die afgelope 12 maande.

* Opsomming: Meer besonderhede oor plaasverkope binne 'n distrik vir die afgelope 12 maande.

* Verspreiding bevat besonderhede oor die randwaarde per hektaar van transaksies in elke distrik van Suid-Afrika.

* Johann Bornman is 'n ekonoom en voorsitter van Agri Development Solutions

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
-0.9%
Rand - Pond
20.11
-0.0%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,693.39
-1.1%
Silwer
20.00
-3.2%
Palladium
2,181.50
-3.6%
Platinum
914.00
-1.2%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot