AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grondpryse in Noord-Kaap aan die styg

Pryse van grond in Kimberley en Barkly-Wes het die afgelope jaar met onderskeidelik 17% en 25% gestyg.

Die volgende ontleding van grondverkope (groter as 20 ha) in Suid-Afrika is van Gauteng, Mpumalanga en die Noord-Kaap vanaf Julie 2015 tot Junie 2016.

In Gauteng was daar 458 transaksies. In dié proses is 81 110 ha teen R5,135 miljard verhandel. Daarvan was 75 (16%) transaksies van kleur. Transaksies van kleur is dié tussen mense wat nie wit is nie, regeringsaankope en grond wat vir munisipale gebiede bekom is. Dit het 8 530 ha (10,5%) van R648 miljoen behels. Altesame 260 (57%) van die transaksies was vir grond kleiner as 50 ha, met 856 (19%) vir grond van 51 ha tot 150 ha.

In Mpumalanga is 415 transaksies beklink. In dié proses is 140 008 ha teen R2,540 miljard verhandel. Daarvan was 95 (23%) ooreenkomste van kleur vir 27 933 ha (20%) teen R476 miljoen – 18,7% van die totale waarde. Altesame 108 (26%) van die transaksies was vir grond van 51 ha tot 150 ha en 122 (29%) was vir grond groter as 300 ha.

In die Noord-Kaap is 269 transaksies gesluit. Altesame 535 278 ha is teen R1,945 miljard verkoop. Uit die verkope was 34 transaksies van kleur (13%), wat 59 503 ha (11,1%) verteenwoordig teen R427 miljoen. Die meeste transaksies (65%) was vir grond groter as 300 ha.

In Barkly-Wes is in die tydperk 13 plase verkoop teen 'n gemiddelde prys van R76 923 per hektaar. Altesaam 18 455 ha is in 13 transaksie van die hand gesit. In Kimberley is 57 transaksie geregistreer vir die 75 311 ha wat verkoop is.

Lees die verskillende afdelings van die ontledings van Plaasverkope hier:

* Statistiek oor die verhandeling van landbougrond per distrik binne 'n provinsie vir die afgelope 12 maande.

* Opsomming: Meer besonderhede oor plaasverkope binne 'n distrik vir die afgelope 12 maande.

* Verspreiding bevat besonderhede oor die randwaarde per hektaar van transaksies in elke distrik van Suid-Afrika.

* Johann Bornman is 'n ekonoom en voorsitter van Agri Development Solutions.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot