AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondpryse in Oos-Kaap neig af

Die pryse vir plase in die Oos-Kaap het die afgelope 12 maande ? afwaartse neiging getoon.

In die afgelope 12 maande is 367 grondtransaksies in 38 distrikte in die Oos-Kaap aangegaan. Altesame 244 889 ha is verhandel teen R1,869 miljard. Daarvan was 65 transaksies (18%) van kleur.

Transaksies van kleur is dié tussen mense wat nie wit is nie, regeringsaankope en grond wat vir munisipale gebiede bekom is. In dié proses is 25 797 ha (10,5%) van R344 miljoen (18,4% van die totale waarde) verkoop. Elf van die transaksies was vir landboudoeleindes, twee vir dorpsontwikkeling en 51 was private transaksies.

Die ontleding van grondverkope handel oor die grondtransaksies vir stukke grond groter as 20 ha in die Oos-Kaap vanaf Junie 2015 tot Mei 2016.

Uit die totaal was 79 (22%) transaksies vir grond kleiner as 50 ha met die meeste transaksies (186) vir grond groter as 300 ha.

Afwaartse neiging vir plase in Ooste

By die helfte van die distrikte word dalende prysneigings waargeneem. Dit is hoofsaaklik in die oostelike deel van die provinsie.

Die uitskieters was Middelburg, waar die agt transaksies 'n gemiddelde styging van 19,4% getoon het, en Somerset-Oos, waar die gemniddelde prys met 18,5% gestyg het.

In Elliot het plaaspryse oor die 12 maande met 19,6% gedaal, en in Tarkastad het dit met 26,5% afgeneem.

Lees die verskillende afdelings van die Plaasverkope hier:

* Statistiek oor die verhandeling van landbougrond per distrik binne 'n provinsie vir die afgelope 12 maande.

* Opsomming: Meer besonderhede oor plaasverkope binne 'n distrik vir die afgelope 12 maande.

* Verspreiding bevat besonderhede oor die randwaarde per hektaar van transaksies in elke distrik van Suid-Afrika.

* Johann Bornman is 'n ekonoom en voorsitter van Agri Development Solutions.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.5%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.20
-0.1%
Silwer
20.54
-0.5%
Palladium
2,275.50
+0.8%
Platinum
923.00
+0.1%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,441
+0.4%
Alle aandele
65,829
+0.3%
Hulpbronne 10
62,915
-1.2%
Industriële 25
80,224
+1.2%
Finansiële 15
14,041
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot