AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondtoets verminder bemestingkoste

’n Nuwe doeltreffender grondtoets verminder Amerikaanse boere se kostes aan bemestingstowwe met tot 39%.

’n Nuwe grondtoets verminder Amerikaanse boere se kostes aan bemestingstowwe met R267 tot R396 per hektaar en laat ook minder daarvan in oppervlakwater wegsyfer.

’n Wetenskaplike by die departement van landbou in Amerika, Richard Haney, het met die nuwe toets vorendag gekom omdat bestaande metodes wat in die jare sestig ontwikkel is, bepaal het dat bemesting uitermate baie nitrate in die grond vereis, maar dit hou nie voldoende rekening met grondmikrobes nie, wat organiese stikstof mineraliseer en meer daarvan vir oeste beskikbaar stel.

As gevolg hiervan dien boere dikwels meer bemesting toe as wat nodig is. “Die probleem is dat konvensionele metodes nie die regte grondreienskappe vaspen nie,” sê Haney. “Hulle toets vir anorganiese stikstof in die vorm van nitrate, maar dis net een vorm van stikstof wat vir die plant beskikbaar is.”

Haney se toets boots die natuurlike prosesse wat in ’n landery voorkom na, en hou rekening met mikrobiese aktiwiteite, terwyl die stikstof, nitrate, ammonium en organiese stikstof gemeet word. Die nuwe grondtoets, bekend as die Soil Health Tool, behels die droging en hernatmaking van grond om die uitwerking van neerslag of presipitasie na te boots. Dit gebruik ook dieselfde organiese sure wat plantwortels benodig om voedingstowwe uit die grond te onttrek. Die tegniek meet organiese koolstof en ander voedingstowwe, neem die uitwerking op dekgewasse en geenbewerking in ag, en sal werk vir enige oeste wat met stikstof of ander soorte bemestingstof geproduseer word.

Omdat konvensionele grondtoetse berus op bewerkingstelsels van die jare veertig regdeur tot in die sestigs, skiet dit dikwels tekort met die verskaffing van beramings by dekgewasse en geenbewerking, wat heeltemal verskillende grondprofiele verskaf. Met Haney se stelsel kan die uitwerking op dekgewasse en geenbewerkingspraktyke gemeet word. “Ons kan ’n berekening vir grondgehalte ontwikkel en ’n dekgewas-mengsel voorstel,” sê Haney.

Die toets is beskikbaar gestel aan kommersiële en tersiêre laboratoriums en hy het saam met boere gewerk om dit te bemark. Boere ontvang ’n ontledingstaat wat die hoeveelhede stikstof, fosfor en kalium wat vir oeste beskikbaar is, aandui. Die hulpmiddel is oor vier jaar op nege landerye in Texas geëvalueer waar koring, mielies, hawer en graansorghum verbou word.

Tradisionele bemestingverhoudings asook geen bemesting is toegedien; ook die hoeveelhede wat deur die Haney-grondtoets voorgeskryf word. Daar is op dieselfde datum op elke landery geplant en geoes, en daar is boekgehou van bemestingkostes, oespryse en algehele wins.

Bevindinge toon dat die tegniek die gebruik van bemesting met tussen 30% en 50% verminder en die koste van bemesting met tot 39%. Die uitgebreide metodes van toetsing het min effek op mielieproduksie-winsgrense gehad, maar koring, hawer en sorghumlande se winste het verhoog. 'n Boer wat dit toegepas het, sê die nuwe inligting gee mens 'n beter begrip van wat alles betreffende voedingstowwe in die grond gebeur. Dit het hulle ook gehelp om die regte dekgewasse vir landerye te kies.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot