AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9380
24,00
CORN
30 Sep
-
4790
2,00
SOYA
30 Sep
-
9485
93,00
SUNS
30 Sep
-
10235
30,00
WEAT
30 Sep
-
7119,8
19,80
WMAZ
30 Sep
-
4840
22,00
YMAZ
30 Sep
-
4788,2
28,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grondwaardeerder-generaal vaar ietwat beter

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Me. Motlatso Maloka, waarnemende grondwaardeerder-generaal. Foto: Verskaf
Me. Motlatso Maloka, waarnemende grondwaardeerder-generaal. Foto: Verskaf
Die spoed waarteen die kantoor van die grondwaardeerder-generaal agterstallige waardasies afhandel, het ietwat versnel, maar sy voortslepende kapasiteitsprobleme het hom steeds in die 2020-’21-boekjaar gepootjie. Hy kon 44% van sy teikens nie behaal nie.

In die vorige boekjaar kon 50% van die teikens nie behaal word nie. Sy beter prestasie in die 2020-’21 boekjaar blyk te wees vanweë die aanstelling van 12 bykomende waardeerders, wat die totaal tot 25 bring, en ’n kantoor vir programbestuur wat help om die waarderingsproses meer vaartbelyn te maak.

Die kantoor maak steeds grootliks gebruik van private waardeerders en kon 68% van die agterstallige waardasies voltooi. Me. Motlatso Maloka, waarnemende grondwaardeerder-generaal, sê die kantoor kon 173 van die 187 nuwe waardasies en 677 van die 991 agterstallige waardasies teen die einde van die boekjaar voltooi.

“Dit plaas die kantoor van die grondwaardeerder-generaal in ’n beter posisie om die agterstallige waardasies in die 2021-’22-boekjaar te voltooi. Dan kan voorentoe net op nuwe waardasieversoeke en die bestuur van omkeertye gekonsentreer word.”

KNELPUNT

Die pas waarteen die grondwaardeerder-generaal weens kapasiteitsprobleme waardasies gedoen het, het ’n rimpeleffek meegebring deurdat die Kommissie op die Herstel van Grondregte minder eise per jaar kon afhandel.

Die grondwaardeerder-generaal skryf die stadige pas toe aan die voorskrifte van die voorsieningskettingbestuur wat gevolg moet word wanneer private waardeerders gebruik word. Hierdie bottelnek het meegebring dat dit onaanvaarbaar lang duur om waardasies te voltooi. Om hierdie probleem op te los, is ’n voorsieningskettingbestuurderspan aangestel en die proses is begin om ’n nuwe paneel waardeerders aan te stel.

Die grondwaardeerder-generaal kon in die 2020-’21-boekjaar slegs R45 miljoen van sy begroting van R100 miljoen begroting bestee. Dit is egter 9% meer as die besteding in die vorige boekjaar.

Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het aangedui dat die Wet op Eiendomswaardering (Wet 17 van 2014) hersien sal word om die mandaat en die rol van die grondwaardeerder-generaal te verbeter. Die ministeriële komitee wat hiermee belas is, sal ’n verslag in die huidige boekjaar lewer en wysigings voorstel waarop die publiek kommentaar sal kan lewer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.1%
Rand - Pond
20.04
-0.5%
Rand - Euro
17.60
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,669.80
+0.5%
Silwer
19.11
+1.6%
Palladium
2,219.50
+0.6%
Platinum
875.50
+0.9%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,356
+0.8%
Alle aandele
63,652
+0.6%
Hulpbronne 10
60,719
+1.6%
Industriële 25
77,015
+0.3%
Finansiële 15
13,771
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot