AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Grondwaardeerder kry groen lig

Die Kabinet het die beleid goedgekeur om 'n grondwaardeerder-generaal in die lewe te roep.

Die grondwaardeerder-generaal, ’n instelling, sal moet verseker dat grond reg belas en die waarde reg bepaal word. Dit is ook een van die Regering se voorstelle as oplossing vir die gewillige koper/-verkoper beginsel wat hy glo die oorsaak is dat grondpryse verwring word.

Die grondwaardeerder-generaal is een van drie instellings wat in die groenskrif op grondhervorming voorgestel is. Die ander twee is ‘n kommissie vir die bestuur van grond (LMC) en ’n bestuursraad vir grondregte (LRMB).

Mnr. Collins Chabane, Minister van Monitering en Evaluering, het gesê dat die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming meen ‘n grondwaardeerder-generaal, wat ‘n onafhanklike liggaam sal wees, is nodig om te help met die waardering van grond en om seker te maak dat die land behoorlike markwaarde vir grond het.

Die Instituut vir Armoede, Grond- en Landelike Studies (Plaas) is ‘n voorstander van ‘n waardeerder-generaal. Hy meen dat dit kan suksesvol wees, want dit kan sekerheid en duidelikheid gee rakende waardasies en die proses van onteiening.

In sy groenskrif stel die departement ‘n viervlakstelsel oor grondbesit voor waar staats- en openbare grond slegs onder huurbesit moet wees, dat daar ’n beperking op die besit van private grond moet wees, dat buitelandse eienaarskap van grond verbind moet wees aan sekere vereistes en voorwaardes en dat kommunale grondbesit met sekere institusionele gebruiksregte gepaard moet gaan.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot