AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Grondwet nie verander – Nkwinti

Onteiening van plase sonder vergoeding sal nie in Suid-Afrika plaasvind nie, het mnr. Gugile Nkwinti in die Parlement belowe.

Visioene van grondvergrype is gestil toe mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, aangedui het dat daar nie aan die klousule oor eindomsreg in die Grondwet gepeuter sal word nie.

Mnr. Thomas Walters, die DA se skaduminister vir landelike ontwikkeling en grondhervorming, het Nkwinti reguit op 'n vergadering van die portefeuljekomitee by die Parlement gevra om dit vir eens en altyd dit duidelik te maak of die ANC 'n verandering aan Klousule 25 van die Grondwet wil maak.

Nkwinti het geantwoord dat die ANC deur sy beleidskongres is sonder dat die kwessie om dit te verander, voorgekom het.

Hy het dit ook duidelik aan die EFF gestel dat onteiening sonder voergoeding nie in Suid-Afrika sal plaasvind nie. "Ons is 'n grondwetlike demokrasie – dis die werklikheid.

"Ons wil redelike beleidsvoorstelle op die tafel hê wat die werklikheidvan Suid-Afrika sal weerspieël."

Hy het ook daarop gewys dat die Regering besig is om die beleidsplanne toe te pas, soos in die groenskrif oor grondhervorming vervat is.

Hy het ook sy hoop uitgespreek dat boere nie plaaswerkers van die plaas verjaag terwyl die debat aan die gang is oor hoe die herverdeling van grond moet plaasvind nie.

Nkwinti het 'n beleidsvoorstel die lig laat sien dat die boer 50% van sy plaas aan sy plaaswerkers moet gee en boonop die boer en plaaswerker 'n jaar gegee om met 'n beter voorstel vorendag te kom.

Walters het gesê hy het dié vraag gevra sodat parameters vir die gronddebat neergelê kan word. "Ons weet ten minte nou waar ons verskil en waar ons saamstem. Dit gaan 'n vurige debat wees.

"Die belangrike saak is dat die geluide dat die Grondwet wat verander gaan word, stil gemaak is. Dis 'n positiewe aanduiding dat die debat oor die beste manier van grondhervorming gaan, eerder as verandering van die Grondwet."

Maar Walters het dit duidelik gemaak dat die DA steeds waaksaam sal wees.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot