AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Grondwethof vind Senwes skuldig

Ná ‘n uitgerekte hofstryd het die Grondwethof bevind dat Senwes in sy heffing van silo-fooie inderdaad die Mededingingswet oortree het.

Ná ‘n uitgerekte hofstryd het die Grondwethof bevind dat Senwes in sy heffing van silo-fooie inderdaad die Mededingingswet oortree het.


Dit kom nege jaar nadat dié graanreus, wat jaarliks amper 'n derde van die land se graan- en oliesaad-oeste hanteer en berg, weens die onmededingende heffing van siloberging-fooie by die Mededingingskommissie verkla is.


CTH Trading, ‘n graanverhandelaar van Stellenbosch, het Senwes in 2004 by die kommissie aangekla omdat hy boere ná 100 dae se graanberging ‘n laer silo-tarief gevra het as wat hy van graanverhandelaars (wat met hom op die graanmark meegeding het) gehef het.


Sedertdien het die saak ná appèlle en baie tegniese argumente tot in die Grondwethof gevorder. Die Grondwethof het nou beslis dat Senwes wel die Mededingingswet oortree het, omdat hy verskillende tariewe gehef het.


Die tariewe het mededingers verhinder om met Senwes mee te ding en hul eie graanbelange uit te brei. Die oortreding is nie met ‘n boete strafbaar nie.


Nie 'marge-druk'

Die Grondwethof-regters het voorts in ‘n meerderheidsuitspraak daarop gewys dat die Mededingingstribunaal Senwes se oortreding van die wet verkeerdelik “marge-druk” genoem het, omdat dié term nie in die wet gebruik word nie.


Die Hoogste Hof van Appèl se uitspraak in Senwes se guns is dus deur die Grondwethof tersyde gestel, maar terselfdertyd is die tribunaal se bevinding aangepas deur die term marge-druk daaruit te verwyder.


Mnr. Francois Strydom, Senwes se besturende direkteur, het in reaksie gesê hulle is uiteraard teleurgesteld met die Grondwethof-bevinding, veral na die lang en duur proses.


Hy het daarop gewys dat die maatskappy in 2008 al sy bergingtariefstrukture hersien het, sodat alle gebruikers van hul berggeriewe nou die kans het om op ‘n gelyke voet vanaf ‘n verskeidenheid van tarief-opsies te kies.


14 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Waarna soek jy
Hoekom is mense hier en kan aanlyn vir jou die antwoord wees Kom ons kyk, en nou kan mense in die boere taal gesels
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot