AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Groot boere en Agri SA werk nou saam

Die Pro-Agri Forum en Agri SA se nuwe verbintenis is 'n positiewe verwikkeling vir groot boere in Suid-Afrika.

“Dis soos ’n goeie troue met die regte vrou”. So beskryf mnr. Charl Senekal, voorsitter van Pro-Agri Forum, die vereniging wat wenners van die Boer van die Jaar-titel verteenwoordig, die organisasie se lidmaatskapaansluiting by Agri SA se korporatiewe been.

Pro-Agri Forum is die elfde organisasie wat die korporatiewe lidmaatskap geniet waar boere toegang kry tot Agri SA se sentra vir uitmuntendheid. Dis waar onder meer insigte rondom landbou-ontwikkeling, plaaslik en internasionaal, asook arbeid en maatskaplike aangeleenthede, werkskepping en kwessies wat verband hou met die landbouwaardeketting, gedeel word.

Elke lid stel ook sy spesifieke vlak van kundigheid aan die bedryf beskikbaar tot almal se voordeel en verkry sodoende waarde uit strategiese vennootskappe.

Akkommodeer

Senekal, wat ook ’n vooraanstaande suikerrietboer van Mkhuze in KwaZulu-Natal is, sê die aansluiting kom na baie samesprekings met die bestuur van Agri SA, wat ’n jaar gelede belowe het dat hulle gaan aanpas om die groot boer ook te akkommodeer.

“Hulle het 100% by hul woord gehou en ’n bestuurspan agtermekaar gekry wat aan ons behoeftes kan aandag gee.”

Senekal sê as groot boere word hulle onder baie druk geplaas met onregverdige grondhervorming, grondeise wat ingestel word en nie behoorlik nagevors is nie en die vermindere vergoeding wat die Regering wil betaal vir grond wat hy wil koop.

Die staat boelie ook baie klein boere om substandaard pryse vir hulle grond te aanvaar. Baie het nie die geld om hulle na die hof te wend om hulle saak te stel nie en alhoewel die staat se saak baie keer swak is, wen hy daarom.

“Die aansluiting beteken dus ook dat waardevolle raad en daad voorsien kan word om daardie manne te help om hul grond te beskerm.”

Grondplafonne

Oor die staat se gevry na wetgewing om grondplafonne in te stel, sê hy dat hierdie ook die groot boer en Agri SA hande na mekaar laat uitreik het.

Hy dink die troue met Agri SA sal nog baie voordele in die toekoms inhou vir alle boere, die land en die landbou.

“Elkeen van ons agri-manne is in ’n mate betrokke by grondhervorming. Dit kan net waarde toevoeg tot ons landwye program van grondhervorming en ook ordentlike grondhervorming wat vir van klein tot groot boer in die land kan werk.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
-0.2%
Rand - Pond
21.34
-0.2%
Rand - Euro
18.73
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot