AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Groot brandskade in die Wes-Kaap

Nadat verskeie plase skade tydens die stakings gely het, teister ’n veldbrand die Wes-Kaap.

“Hier is nog stompe wat nog smeul, maar alles wat kon brand, het klaar gebrand,” sê mnr. Johan Durr, ’n boer van die Paarl omgewing. ’n Plaaswerkerhuis het sedert ’n veldbrand naby Franschhoek ontstaan het, op sy plaas afgebrand, terwyl ’n tweede een gedeeltelik beskadig is.

Durr het ook ’n waterbotteleringsaanleg op die plaas wat byna totaal verwoes is. ’n Rivier vloei deur sy plaas en die lanings bome wat langs die rivier staan, het begin brand wat daartoe gelei het dat die rante van sy sitrus- en pruimboorde “dood geskroei het.” Die bome het nog ’n kans om natuurlik te herstel.

Volgens Durr sal die skade op sy plaas honderdduisende rande beloop. Mnr. William Bourbon-Leftley, ’n bestuurslid van die Franschhoek-landbouvereniging, sê die skade op sý plaas sal sowat R100 000 beloop. Wildheinings en van die wingerd op die plaas het in die slag gebly.

R3 miljoen
Bourbon-Leftley sê sowat R2 miljoen is reeds gespandeer in ’n poging om die brand te blus, terwyl ’n verdere R1 miljoen aangewend is vir taakspanne op die grond om die brand te bestry. “Maandagaand alleen was daar vier helikopters en sowat 50 mense wat op my plaas gehelp het en die brand van my pakhuis help weghou het.”

Intussen berig Die Burger die voortdurende brande in die provinsie se wynlande laat vrese ontstaan dat dit tot ’n ekologiese ramp kan lei. “Die grootste deel van die veld in daardie gebied is tussen 8 jaar en 12 jaar oud. Die veld moet eers elke 17 jaar brand om saad te genereer,” aldus mnr. Deon Russouw, Werk met Vuur (WOF) se bedryfsbestuurder. “Hierdie vuur sal waarskynlik die grootste deel van die veld geheel en al vernietig.”

Die brand het in Franschhoek begin, waarna dit na die Paarl, Du Toitskloof en Klein-Drakenstein versprei het. Sowat 72 000 ha se plantegroei, fynbos en boorde het reeds in die slag gebly.

Bron: Die Burger

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.06
-0.6%
Rand - Pond
19.50
-0.6%
Rand - Euro
17.43
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,644.96
+0.1%
Silwer
18.93
+0.3%
Palladium
2,079.50
+0.3%
Platinum
867.50
+1.1%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,306
+0.3%
Alle aandele
63,637
+0.4%
Hulpbronne 10
56,245
-0.1%
Industriële 25
79,489
+1.3%
Finansiële 15
14,012
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Ek wil weer in liefde glo
Ek is energiek, spontaan, lewenslustig, positiewe uitkyk op die lewe. Hou van buite lewe. Ek is ñ mense mens en is gek oor diere. Ek is saf van geaardheid maar baie ferm in...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot