AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Groot eis staar bank in die gesig

’n Eis teen ’n boer vir lenings uitstaande kan Standard Bank duur te staan kom ná hofaansoeke misluk het.

Hofaansoeke van Standard Bank om die trust en beslote korporasie van ’n skaapboer van die Kroonstad-omgewing voorlopig bankrot verklaar te kry, het misluk.

Gevolglik staar ’n eis van miljoene rande die bank nou in die gesig. Die Vrystaatse Hooggeregshof het die bank se aansoek in verband met sowat R10 miljoen se skuld van die hand gewys.
 
Luidens ’n berig in Volksblad het mnr. Danie Thomas van die plaas Canada in hofstukke beweer die optrede van mnr. Riaan von Wiellich, die bank se takbestuurder op Kroonstad, het sy hele boerdery vernietig. Von Wiellich is verlede jaar ontslaan ná hy in ’n tugverhoor skuldig bevind is.
 
Volgens Thomas het Von Wiellich aan hom voorgeskryf wanneer om vee te koop en te verkoop. Hy het Thomas glo aangemoedig om meer te leen as wat nodig was. Na bewering het hy Thomas ook gedwing om sy boerdery deur ’n beslote koöperasie te bedryf, want anders sou hy Thomas se oortrokke gerief terugtrek.
 
Glo nie woord gestand gedoen
Kontantvloeiprobleme het in Thomas se boedery ontstaan toe Von Wiellich glo nie sy woord gestand gedoen het om ’n lening van R1,8 miljoen aan Thomas toe te staan nie. Thomas het plase uit sy bedryfsrekening gekoop en was van plan om die geld weer terug te plaas wanneer die lening se geld beskikbaar sou wees.
 
Thomas het net ’n tydelike bykomende ootrokke gerief van R1,1 miljoen gekry, maar ’n verband van R1,8 miljoen is op die plase geregistreer. Die bank het verlede jaar geld begin terugeis, en het hom na die Hooggeregshof gewend.

Regter Johann Daffue het in sy uitspraak gesê adv. Bertus Bergenthuin SC, wat Thomas verteenwoordig, se betoog dat die aansoeke ’n misbruik van die regsproses was en dat die bank hulle nie met “skoon hande” na die hof gewend het nie, het verdienste.
 
Daffue het ook beslis dat die bank die regskoste van die twee mislukte aansoeke moet betaal.
 
Bron: Volksblad
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot