AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Groot eise oor onteiende grond?

Talle boere wie se grond destyds uitgekoop is om die tuislande te skep, wil grondeise indien weens onderbetaling.

Die grootskaalse afneem van plase deur die vorige regering om die voormalige tuislande te vorm, laat dít wat met die grondvergrype in Zimbabwe gebeur het, soos 'n Sondagskoolpiekniek lyk. Só sê mnr. Nico van Rensburg, 'n Randburgse prokureur wat 'n kenner in eiendomsreg is.

Landbouweekblad het vroeër berig dat die goedgekeurde Wysigingswetsontwerp op die Herstel van Grondregte dit moontlik maak vir wit boere wie se grond deur die apartheidsregering gekoop is, maar nie voldoende daarvoor vergoed is nie, óók eise kan instel wanneer die grondeisproses later vanjaar oopgestel word.  

Volgens dié wetgewing kan enigiemand wat grond ná 19 Junie 1913 weens rasgebaseerde, diskriminerende wetgewing of praktyke verloor het of nie billik en regverdig vergoed is nie, ’n eis kan instel.

Lys van moontlike eisers
Van Rensburg sê hy is oorweldig deur mense wat daarop geregtig sal wees om sulke eise te kan instel. Hy het begin om 'n datalys van moontlike eisers op te stel. Tot dusver is grond van sowat 120 000 ha ter sprake. Hy meen egter dat hierdie net die punt van die ysberg is.

"Voorlopige berekeninge blyk dat grondeienaars destyds van R100 tot R500 per ha ondervergoed was. Hierdie ondervergoeding sal teen huidige waarde geëis kan word."

Van Rensburg beoog om een groot kollektiewe eis in te dien sodra die wet in werking tree.

Hy sê meeste van die eisers se grond is tot 50% minder as die markwaarde deur die vorige regering bekom. Dit het daartoe gelei dat erfplase vir 'n nageslag verlore geraak het en die boere nie weer ander grond kon aankoop teen die vergoeding wat hulle ontvang het nie. Meeste van die voormalige grondeienaars het in armoede verval en boonop is baie al oorlede. Dié wat nog leef, het geen bates nie en leef op 'n staatspensioen van R1 200 per maand, aldus Van Rensburg.

* Voorgenome eisers kan hom e-pos by nvr@nvrlegal.co.za of by tel. 011 888 9945 bel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot