AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Groot geesdrif oor FFD

Daar is reeds oorweldigende geesdrif onder kommersiële boere en landboumaatskappye oor die Foundation for Farmer Development (FFD), wat verlede week in Pretoria gestig is. Dié stigting streef onder meer na die ontwikkeling van opkomende boere.

Mnr. Giel van Zyl, hoof- uitvoerende beampte van die FFD, het gesê kommersiële boere en maatskappye wat in die landbou betrokke is, is daartoe verbind om opkomende boere te help om ook die kommersiële landbou te betree. Die boere, hul bedrywe en die georganiseerde landbou het die kundigheid om 'n bydrae te lewer en word ook as geloofwaardig beskou. Die landboumaatskappye kan tegnologie en hulpbronne bydra. Albei groeperinge se voortbestaan hang af van 'n stabiele, volhoubare en verenigde kommersiële landbousektor wat wêreldwyd kan meeding.

Daarom was die totstandkoning van die FFD 'n logiese stap. Voorheen het verskillende rolspelers elkeen apart en soms in groepe by die ontwikkeling van boere betrokke geraak. Die FFD wil nie hul waardevolle werk oorneem nie, maar opleiding en ontwikkeling koördineer.

Die FFD is 'n nie-winsgewende organisasie, wat hoogstens 10 % van sy ledegeld aan administrasie sal wy. Die res word vir opleiding gebruik. Enige maatskappy of organisasie kan lid word en betaal dan ledegeld, wat vir opleiding en voorligting gebruik word.

Mnr. Van Zyl sê nie net opkomende boere sal hierby baat vind nie, maar ook diegene wat reeds die kommersiële landbou betree het. Die projekte sal ook landelike gemeenskappe ophef en armoede verlig. Daar is sowat twee miljoen plattelandse huishoudings in Suid-Afrika, waarvan die helfte in mindere of meerdere mate landbouprodukte produseer. Net 400 000 huishoudings is redelik ernstig oor die landbou, maar slegs 40 000 stel in kommersiële produksie belang. Húlle is die FFD se vernaamste teiken.

23 Augustus 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.7%
Rand - Pond
19.05
+1.8%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,636.87
-0.4%
Silwer
18.54
-1.7%
Palladium
2,087.50
+0.7%
Platinum
860.00
+0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot